FOKOFPOLISIEKAR

- Wintersdag By Die Seer Lyrics / with translations

Wintersdag By Die Seer lyrics English translation
Letra de Wintersdag By Die Seer en traducción al Español
Paroles de Wintersdag By Die Seer traduction Française
Letra de Wintersdag By Die Seer tradução Portuguesa
Wintersdag By Die Seer songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Wintersdag By Die Seer tradotto in Italiano
Wintersdag By Die Seerの歌詞 日本語訳
Wintersdag By Die Seer şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Wintersdag By Die Seer на русском языке.
Tekst piosenki Wintersdag By Die Seer po polsku
Wintersdag By Die Seer 가사 한국어 번역
Wintersdag By Die Seer-tekst Norsk oversettelse
Lirik Wintersdag By Die Seer terjemahan bahasa Indonesia
Wintersdag By Die Seer गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Wintersdag By Die Seer songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Wintersdag By Die Seer Ελληνική μετάφραση
Wintersdag By Die Seer-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Wintersdag By Die Seer คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Wintersdag By Die Seer مترجمة إلى اللغة العربية
Wintersdag By Die Seer歌詞中文翻譯
Skepe van eensaamheid sink
Verdrink die dae van die week
Die warm smart wat somer bring
Sing
Kriewelend, spasties, kruipend
Ek is honger en my klere stink
Jy skyn
Welkomend, heilig basuin
Jy jou lokvalle uit
As ek wou
Sou ek my koers huis toe vind?
Ek is honger en my klere stink
En die rooi branders breek
Oor ‘n swart strand van seer
En die wit lyne sny
Reguit deur my
My dokter het vir my
Pille voorgeskryf
Dit hou my kalm
As omstandighede my bedreig
Dit laat my droom
En ek was vir ‘n lang ruk
Siek gewees daarvoor
Ek is dommer, maar ek lewe nog
En die rooi branders breek
Oor ‘n swart strand van seer
En die wit lyne sny
Reguit deur my

Watch Fokofpolisiekar Wintersdag By Die Seer video

Facts about Wintersdag By Die Seer

✔️

When was Wintersdag By Die Seer released?


Wintersdag By Die Seer is first released in 2005 as part of Fokofpolisiekar's album "Monoloog In Stereo" which includes 6 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Wintersdag By Die Seer?


Wintersdag By Die Seer falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Wintersdag By Die Seer?


Wintersdag By Die Seer song length is 4 minutes and 03 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
20c0fc11e586e19bc044d5f9905e6e1c
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): Rhythm Records 2005
Official lyrics by
Rate Wintersdag By Die Seer by Fokofpolisiekar (current rating: 6.95)
12345678910

Meaning to "Wintersdag By Die Seer" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts