play youtube video
As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy B
Fokofpolisiekar

FOKOFPOLISIEKAR


As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand Lyrics

Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?

gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.

en elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe na vandag?
en als is weg,
draai jou ander skouer dan's
als reg.

hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree "god!"
maar dit is niks werd nie.
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon...
daar is iets beeldskoon in die nag!

Watch Fokofpolisiekar As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand video
Hottest Lyrics with Videos
17275f10a354b66bf819adf9c4dd648b

check amazon for As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand mp3 download

Official lyrics by

Rate As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand by Fokofpolisiekar (current rating: 8)
12345678910
Meaning to "As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts