FOKOFPOLISIEKAR


Vernietig Jouself Lyrics

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
vernietig jouself
daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
die bybel van pyn
ons almal pak die kole ons almal stook die vuur
ons almal bou die mure wat idees bestry
ons is die rebelle wat misluk het
ons almal kak die reƫls uit waaraan ons almal verstik het
vernietig jouself
dis moeilik om die kettings af
hulle maak dit aan ons binnegoed vas
dis moeilik om die kettings af te breek

Watch Fokofpolisiekar Vernietig Jouself video
Hottest Lyrics with Videos
9c1d26f0d5ba02dc54c27345eed13f32

check amazon for Vernietig Jouself mp3 download
Record Label(s): Fokofpolisiekar 2003
Official lyrics by

Rate Vernietig Jouself by Fokofpolisiekar (current rating: 8)
12345678910
Meaning to "Vernietig Jouself" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts