FOKOFPOLISIEKAR

- Dagdronk Lyrics / with translations

Dagdronk lyrics English translation
Letra de Dagdronk en traducción al Español
Paroles de Dagdronk traduction Française
Letra de Dagdronk tradução Portuguesa
Dagdronk songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Dagdronk tradotto in Italiano
Dagdronkの歌詞 日本語訳
Dagdronk şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Dagdronk на русском языке.
Tekst piosenki Dagdronk po polsku
Dagdronk 가사 한국어 번역
Dagdronk-tekst Norsk oversettelse
Lirik Dagdronk terjemahan bahasa Indonesia
Dagdronk गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Dagdronk songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Dagdronk Ελληνική μετάφραση
Dagdronk-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Dagdronk คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Dagdronk مترجمة إلى اللغة العربية
Dagdronk歌詞中文翻譯
Dagdronk
Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
Dis amper soos 'n dagdroom
Ons raak net fokken dronk

Want ek voel ek verdien dit
Ek werk my fokken poes af
Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
En ons hou 'n partytjie in die son

Niks om te sê as ek wakker word nie
Ek gaan slaap met daai gevoel
Ek bly net fokken moeg
Ons is nie meer wie ons oorspronklik was nie

Ek lyk soos iemand anders op
Ander mense se fotos
En in die aande sluk die strate
En die mense se groot monde my in

Dagdronk
Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
Dis amper soos 'n dagdroom
Ons raak net fokken dronk

Want ek voel ek verdien dit
Ek werk my fokken poes af
Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
En ons hou 'n partytjie in die son

Geen meer vrae
Geen meer vrae van my kant af nie
Word van 'n afstand af beheer
Handhaaf oop kommunikasie
Sien nie noodwendig uit na shows nie
Net 'n grappie ou grappie daai
En 'n grap waarvoor ek al baie kere fokken hard geval het

Dagdronk
Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
Dis amper soos 'n dagdroom
Ons raak net fokken dronk

Kom ons praat oor die ou dae
En oor hoe vreemd dinge nou raak
Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
En ons hou 'n partytjie in die son

Miskien kort ek net 'n vakansie
Rykdom in omstandighede vind
Eendag wakker word met wonder
Net eendag wakker word en drink

Dagdronk
Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
Dis amper soos 'n dagdroom
Ons raak net fokken dronk

Want ek voel ek verdien dit
Ek werk my fokken poes af
Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
En ons hou 'n partytjie in die son

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
En ons hou 'n partytjie in die son

Watch Fokofpolisiekar Dagdronk video

Facts about Dagdronk

✔️

When was Dagdronk released?


Dagdronk is first released on January 24, 2020 as part of Fokofpolisiekar's album "Sweet 16" which includes 16 tracks in total.
✔️

Which genre is Dagdronk?


Dagdronk falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Dagdronk?


Dagdronk song length is 4 minutes and 17 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
b4102a6dbe43994c25ebe5c6ceae4409
these lyrics are submitted by itunes3
Record Label(s): 2020 Punkskelm Records
Official lyrics by
Rate Dagdronk by Fokofpolisiekar (current rating: 8.29)
12345678910

Meaning to "Dagdronk" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts