FOKOFPOLISIEKAR


Verklaar Lyrics

Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
en ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
want die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
en ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer

Correct these lyrics

Watch Fokofpolisiekar Verklaar video
Hottest Lyrics with Videos
075d0fbd3ea6993cff4a732c936baa4d

check amazon for Verklaar mp3 download

Record Label(s): Fokofpolisiekar 2003
Official lyrics by

Rate Verklaar by Fokofpolisiekar (current rating: N/A)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Meaning to "Verklaar" song lyrics no entries yet
required
capthca required

Characters count
: min. 50 characters