play youtube video
Tygerberg Vliegtuig
Fokofpolisiekar

FOKOFPOLISIEKAR


Tygerberg Vliegtuig Lyrics

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is

Watch Fokofpolisiekar Tygerberg Vliegtuig video
Hottest Lyrics with Videos
8f4b03cc91352c139cc7f82d6fe41ff3

check amazon for Tygerberg Vliegtuig mp3 download
Record Label(s): Fokofpolisiekar 2003
Official lyrics by

Rate Tygerberg Vliegtuig by Fokofpolisiekar (current rating: 7.40)
12345678910
Meaning to "Tygerberg Vliegtuig" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts