Total views: 1 time this week / Rating: 7.29/10 [17 votes]Album: As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand / Original Release Date: 2003-12Genre: RockSong Duration: 2 min 39 sec
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
check amazon for Hemel Op Die Platteland mp3 download browse other artists under F:F2F3F4F5F6 Songwriter(s): fokofpolisiekar Record Label(s): Fokofpolisiekar 2003 Official lyrics by
Rate Hemel Op Die Platteland by Fokofpolisiekar(current rating: 7.29)