FOKOFPOLISIEKAR


Bel Vir Middelvinger Lyrics

Ons kan halfies gaan
Langs Tafelberg af ry
Terwyl die son sak
Doen dit nou
En ons kan kyk wat gebeur
Sal in elk geval
Die geld wat ek het spandeer

'n Doodloop aand
Van 'n doodloop maand
Van 'n baie onbesonderse jaar
My duiwels sal selfsugtig
By my waak
'n Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal

Los dit vir later
'n Plan B
Jy weet hoe dit werk
Enige oomblik kan een van ons vrek
Wat jy begin het moet klaar
Iemand word altyd in die steek gelaat

Dit raak erger voor dit gesond kan raak
Dis jy
Jy het hulle hier ingelaat
My duiwels sal nou snoesig
By my slaap
Ek le oop oe
Doodstil en wag
Vir 'n kans om te ontsnap
Om werklik gered te word
Moet jy eers op die rand staan

Los dit vir later
'n Plan B
Jy weet hoe dit werk
Enige oomblik kan een van ons vrek
Wat jy begin het moet klaar
Iemand word altyd in die steek gelaat

Ek is nie 'n welsyn saak nie
Dit mag dalk so lyk
Hoe konstruktief is negatiwiteit
Wat het ek bereik?
My toekoms ruineer
Om my hedendaag te preserveer

Watch Fokofpolisiekar Bel Vir Middelvinger video
Hottest Lyrics with Videos
27783ea8a89d017bd972d7aae1f69b3c

check amazon for Bel Vir Middelvinger mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): Rhythm Records 2006
Official lyrics by

Rate Bel Vir Middelvinger by Fokofpolisiekar (current rating: 6.79)
12345678910
Meaning to "Bel Vir Middelvinger" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts