FOKOFPOLISIEKAR

- Ons Is Die Virus Lyrics / with translations

Ons Is Die Virus lyrics English translation
Letra de Ons Is Die Virus en traducción al Español
Paroles de Ons Is Die Virus traduction Française
Letra de Ons Is Die Virus tradução Portuguesa
Ons Is Die Virus songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Ons Is Die Virus tradotto in Italiano
Ons Is Die Virusの歌詞 日本語訳
Ons Is Die Virus şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Ons Is Die Virus на русском языке.
Tekst piosenki Ons Is Die Virus po polsku
Ons Is Die Virus 가사 한국어 번역
Ons Is Die Virus-tekst Norsk oversettelse
Lirik Ons Is Die Virus terjemahan bahasa Indonesia
Ons Is Die Virus गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Ons Is Die Virus songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Ons Is Die Virus Ελληνική μετάφραση
Ons Is Die Virus-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Ons Is Die Virus คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Ons Is Die Virus مترجمة إلى اللغة العربية
Ons Is Die Virus歌詞中文翻譯
Ons het goed begin
Ek wil net by voorbaat
Dit duidelik maak
Dat ek het nie 'n punt het nie
Lief vir my mense
Probeer om nie te haat nie
Nog nooit gewens my pa't minder geld gemaak nie

Vir eeue en eeue
Het ons in die donker rondgekak
Elektrisiteit herontdek
En nou sit hulle die ligte af
Staar in my foon in
Word verlief op onsself
Ons almal soek die antwoord
Maar het jy jouself gevra
Op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar?
Het ons begin met kinders wat kinders grootmaak?
Het ons van 'n ander planeet af gekom?
Is ons eintlik vertraag?
Want dit voel so
O, my jirre, dit voel so!

Ons almal gaan soms 'n bietjie agteruit
Soms gebeur alles op dieselfde tyd
Soms poes die lewe jou oor die kop
En soms los hy jou heeltemal uit
Soms voel ek veiliger met die weermag op straat
Soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson
In die braaikamer
Ek is lief vir my lot
Soms poes die lewe jou oor die kop

Ons is die siekte
Ons is die virus
Ons is die skape
Ons is die krisis
Ons is die heelal se gedagtes
Ons is vlietend
Ons is die siekte
Ons is die virus

Watch Fokofpolisiekar Ons Is Die Virus video

Facts about Ons Is Die Virus

✔️

When was Ons Is Die Virus released?


Ons Is Die Virus is first released on October 01, 2020 as part of Fokofpolisiekar's album "Kajuitkoors" which includes 4 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is Ons Is Die Virus?


Ons Is Die Virus falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Ons Is Die Virus?


Ons Is Die Virus song length is 2 minutes and 26 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
e65c0a476f93f9d72b7fc9169d7f7f7a
these lyrics are submitted by itunes3
Record Label(s): 2020 Punkskelm Records
Official lyrics by
Rate Ons Is Die Virus by Fokofpolisiekar (current rating: 6)
12345678910

Meaning to "Ons Is Die Virus" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts