FOKOFPOLISIEKAR

- Lied Van Die Slang Lyrics / with translations

Lied Van Die Slang lyrics English translation
Letra de Lied Van Die Slang en traducción al Español
Paroles de Lied Van Die Slang traduction Française
Letra de Lied Van Die Slang tradução Portuguesa
Lied Van Die Slang songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Lied Van Die Slang tradotto in Italiano
Lied Van Die Slangの歌詞 日本語訳
Lied Van Die Slang şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Lied Van Die Slang на русском языке.
Tekst piosenki Lied Van Die Slang po polsku
Lied Van Die Slang 가사 한국어 번역
Lied Van Die Slang-tekst Norsk oversettelse
Lirik Lied Van Die Slang terjemahan bahasa Indonesia
Lied Van Die Slang गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Lied Van Die Slang songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Lied Van Die Slang Ελληνική μετάφραση
Lied Van Die Slang-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Lied Van Die Slang คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Lied Van Die Slang مترجمة إلى اللغة العربية
Lied Van Die Slang歌詞中文翻譯
O, hel
Hel is om alleen te wees
Hel is om mekaar te vrees
Hel is om oud te raak en om genadedood te smeek

Wrakke wat wag
Soos skepe in die nag

Om buite te wees
Dis beter om buite te wees
Beter as binne, waar goed kan breek
Dis beter om buite jouself te wees

Uiteindelik kompos
Ons stoot die daisies op
Neem kamertemperatuur aan
Waarheen het die tyd gegaan?

Ja, die aarde is my graf
Geboue my grafsteen
Ek het ontstaan met die skepping
Ja, ek is in elkeen

Ons gaan in rye staan
Burokratiese hiernamaals
O, hel
Hel is om kwaad te gaan slaap
Hel is haat koester in jou hart
Hart kruip kanker
Sluip serpentyn
Gaan my kop teen die stuurwiel stukkend kap

Uiteindelik kompos
Ons stoot die daisies op
Neem kamertemperatuur aan
Waarheen het die tyd gegaan?

Ja, die aarde is my graf
Geboue my grafsteen
Ek het ontstaan met die skepping
Ja, ek is in elkeen

Voor die hemelpoorte oopgaan
Gaan ons in rye staan:
Wrakke wat wag
Soos skepe in die nag

Die lig gebring
Die pad gewys
Ons leer sing
En ons leer skryf
Hy is in jou
Hy is in my
Die duiwel is in die detail

Die lig gebring
Die pad gewys
Ons leer sing
En ons leer skryf
Hy is in jou
Hy is in my

Die duiwel is in die detail

Watch Fokofpolisiekar Lied Van Die Slang video

Facts about Lied Van Die Slang

✔️

When was Lied Van Die Slang released?


Lied Van Die Slang is first released on September 05, 2017 as part of Fokofpolisiekar's album "Selfmedikasie" which includes 13 tracks in total. This song is the 12nd track on this album.
✔️

Which genre is Lied Van Die Slang?


Lied Van Die Slang falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Lied Van Die Slang?


Lied Van Die Slang song length is 3 minutes and 17 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
8da88a8f9597e14696fc022fc6296e02
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2017 Punkskelm Records
Official lyrics by
Rate Lied Van Die Slang by Fokofpolisiekar (current rating: 7.67)
12345678910

Meaning to "Lied Van Die Slang" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts