FOKOFPOLISIEKAR

- Die Illusie Van Veiligheid Lyrics / with translations

Die Illusie Van Veiligheid lyrics English translation
Letra de Die Illusie Van Veiligheid en traducción al Español
Paroles de Die Illusie Van Veiligheid traduction Française
Letra de Die Illusie Van Veiligheid tradução Portuguesa
Die Illusie Van Veiligheid songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Die Illusie Van Veiligheid tradotto in Italiano
Die Illusie Van Veiligheidの歌詞 日本語訳
Die Illusie Van Veiligheid şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Die Illusie Van Veiligheid на русском языке.
Tekst piosenki Die Illusie Van Veiligheid po polsku
Die Illusie Van Veiligheid 가사 한국어 번역
Die Illusie Van Veiligheid-tekst Norsk oversettelse
Lirik Die Illusie Van Veiligheid terjemahan bahasa Indonesia
Die Illusie Van Veiligheid गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Die Illusie Van Veiligheid songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Die Illusie Van Veiligheid Ελληνική μετάφραση
Die Illusie Van Veiligheid-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Die Illusie Van Veiligheid คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Die Illusie Van Veiligheid مترجمة إلى اللغة العربية
Die Illusie Van Veiligheid歌詞中文翻譯
Goedkoop kitssatisfaksie
Volgraan fase 4
Mezzanine messias van die woonbuurt
Ek is baie bly om jou te sien

Opsoek na bewyse dat ek lewe
Laatnag plesier
Die res lag harder as ek
Ek lag nie vir flou grappe nie
Dis klaar te laat
Luister julle nie?

Ek voel asof ek met myself praat
En daar's geen pad vorentoe nie

So wat doen ons nou?
Ons los ons ruite oop
En ons het nie diefwering nie

Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie
Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie

Als wat jy kry moet jy
By die venster uit smyt
Ons sal rond sit en raas
Dieselfde wyshede herhaal
In 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees

So wat doen ons nou?
Ons los ons ruite oop
En ons het nie diefwering nie

Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie
Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie

Daar's niks wat ons keer nie
Ons los ons ruite oop
En ons het nie diefwering nie

Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie
Jy's stadig, en jy werk nie goed met ander nie

Watch Fokofpolisiekar Die Illusie Van Veiligheid video

Facts about Die Illusie Van Veiligheid

✔️

When was Die Illusie Van Veiligheid released?


Die Illusie Van Veiligheid is first released in 2005 as part of Fokofpolisiekar's album "Monoloog In Stereo" which includes 6 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is Die Illusie Van Veiligheid?


Die Illusie Van Veiligheid falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Die Illusie Van Veiligheid?


Die Illusie Van Veiligheid song length is 4 minutes and 15 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
45daf0927909eae9d583e65182f6bd9f
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): Rhythm Records 2005
Official lyrics by
Rate Die Illusie Van Veiligheid by Fokofpolisiekar (current rating: 7.86)
12345678910

Meaning to "Die Illusie Van Veiligheid" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts