Praat Met My
Nicholis Louw

NICHOLIS LOUW


Praat Met My Lyrics

Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan
Alles het verander toe jy voor my kom staan
En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou
Maar nou moet jy onthou

Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan
Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan
As jy my roep is ek daar ons loop die pad mos saam
Al wat ek vra is praat met my

Praat met my ek wil jou verstaan
Praat met my sê as iets jou pla
Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie
Sê vir my sê my waar jy staan

Jy kry nie soms die kaarte wat jy so graag wil hê
En jou trane kom dan later wat gaan jou hart dan sê
En blindelings probeer jy dan om jou hartseer weg te steek
Jou hart wil breek praat met my

Waarvoor is ek daar as jy nie in my kan vertrou
Weet jy hoe verkeerd dit is vir die liefde wat ons bou
Is jy in of is jy uit besluit dit nou besluit dit nou
Besluit dit nou

Watch Nicholis Louw Praat Met My video
Hottest Lyrics with Videos
fce885fe6548eb8029f414f9b3f76ed6

check amazon for Praat Met My mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
browse other artists under N:N2N3N4
Songwriter(s): Nicholis Louw
Publisher(s): Select Musiek
Record Label(s): 2004 Select Music
Official lyrics by

Rate Praat Met My by Nicholis Louw (current rating: 9)
12345678910
Meaning to "Praat Met My" song lyrics
captcha
Characters count : / 50