Ek Klop Aan Jou Hart
Nicholis Louw

NICHOLIS LOUW


Ek Klop Aan Jou Hart Lyrics

O ek verlang na jou want jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Ja ek droom van jou maar jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart

Die winde waai vanaand hier deur my hart
Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
My koffie is koud en bitter beskuit is hard
En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
Maar ek voel alweer die winter in my hart
Die myle en die draaie is in my pad
Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart

Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê
En sonder om te droom, wil ek sê

Watch Nicholis Louw Ek Klop Aan Jou Hart video
Hottest Lyrics with Videos
91ee9bc8455cfb552ebe06ba83af8e96

check amazon for Ek Klop Aan Jou Hart mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
browse other artists under N:N4
Songwriter(s): Nicholis Louw
Publisher(s): Select Musiek
Record Label(s): 2004 Select Music
Official lyrics by

Rate Ek Klop Aan Jou Hart by Nicholis Louw (current rating: 7.65)
12345678910
Meaning to "Ek Klop Aan Jou Hart" song lyrics
captcha
Characters count : / 50