Ek Is Lus Vir Jou
Nicholis Louw

NICHOLIS LOUW


Ek Is Lus Vir Jou Lyrics

Jy ken al my lyntjies klaar
Jy sing al my songs so saam
Kom staan hier voor my en dans
Dan wys jy vir my wie’s baas

Jy weet wat ek wil hê
En jy doen dit as ek so sê
So gee nou jou als vir my
En kyk of jy my kan kry

Want ek is lus so lus
Om dit alles net vir jou te doen
Want ek is lus so lus
Om jou lippe en jou wang te soen
Ek is lus vir jou om net aan te hou
En te sien hoe jy van my ook hou
Want ek is lus so lus vir jou

Sê my wat jy wil doen
Is ons okay vir ‘n soen
Sê my wat jy wil hê
Laat dit diep in my hart kom lê

Ek wil dit van jou af hoor
Ek sal jou volg stap voor
Wys maar die pad vir my
Dit voel of jy my verlei

Watch Nicholis Louw Ek Is Lus Vir Jou video
Hottest Lyrics with Videos
e210c327ceec6f752f7eeed418422f60

check amazon for Ek Is Lus Vir Jou mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Songwriter(s): marc brendon, don kelly, nicholis louw
Record Label(s): 2008 Select Musiek
Official lyrics by

Rate Ek Is Lus Vir Jou by Nicholis Louw (current rating: 8.33)
12345678910
Meaning to "Ek Is Lus Vir Jou" song lyrics
captcha
Characters count : / 50