NICHOLIS LOUW

- My Hart Is Aan Die Brand Lyrics

Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe
Wat jy wil weet net waar die liefde lê
Dan kom daar ‘n girl en sy draai jou drome om
En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou’s ek bo
Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê
Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan
Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin
Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand my hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Daar is ‘n plan en daar is ‘n rede
Maak net die beste van wat jy kry
Daar is nie ‘n tyd nie die beste kom vanself
Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien

Watch Nicholis Louw My Hart Is Aan Die Brand video

Facts about My Hart Is Aan Die Brand

✔️

When was My Hart Is Aan Die Brand released?


My Hart Is Aan Die Brand is first released on August 20, 2004 as part of Nicholis Louw's album "My Hart Is Aan Die Brand" which includes 20 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is My Hart Is Aan Die Brand?


My Hart Is Aan Die Brand falls under the genre World.
✔️

How long is the song My Hart Is Aan Die Brand?


My Hart Is Aan Die Brand song length is 3 minutes and 33 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
bfb84ef9b39352913f6baee553f47653

check amazon for My Hart Is Aan Die Brand mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2004 Select Music
Official lyrics by

Rate My Hart Is Aan Die Brand by Nicholis Louw (current rating: 8.64)
12345678910

Meaning to "My Hart Is Aan Die Brand" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts