NICHOLIS LOUW

- Sit Die Lig Aan Lyrics / with translations

Sit Die Lig Aan lyrics English translation
Letra de Sit Die Lig Aan en traducción al Español
Paroles de Sit Die Lig Aan traduction Française
Letra de Sit Die Lig Aan tradução Portuguesa
Sit Die Lig Aan songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Sit Die Lig Aan tradotto in Italiano
Sit Die Lig Aanの歌詞 日本語訳
Sit Die Lig Aan şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Sit Die Lig Aan на русском языке.
Tekst piosenki Sit Die Lig Aan po polsku
Sit Die Lig Aan 가사 한국어 번역
Sit Die Lig Aan-tekst Norsk oversettelse
Lirik Sit Die Lig Aan terjemahan bahasa Indonesia
Sit Die Lig Aan गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Sit Die Lig Aan songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Sit Die Lig Aan Ελληνική μετάφραση
Sit Die Lig Aan-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Sit Die Lig Aan คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Sit Die Lig Aan مترجمة إلى اللغة العربية
Sit Die Lig Aan歌詞中文翻譯
Wil jy gaan wegkruip in die donker
Dit is nag en niemand sal ons vang
Gesteelde vrugte is mos lekker
Waar kom jy vandaan

In die donker sien jy niks nie
Kruip jy weg of staan ek reg voor jou
Wil jy speel of is jy bang
Die donker gaan ons vang

Sit die lig aan – ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan – kom soen my oppie wang
Sit die lig aan – want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang - sommer want ek kan

Sit die lig aan – ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan – kom soen my oppie wang
Sit die lig aan – want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang - sommer want ek kan

Jy steel my hart hier in die donker
Sit die lig aan en kom steel hom weer
As jy net vra sal ek jou gee
Wat jou hart begeer

As ek in jou oë kyk dan
Raak my hele lewe deurmekaar
In die donker voel ek beter
Hoop ek kry jou daar

Sal jy sal jy by my bly
Jy hoort hier aan my sy
Sien jy ons liefde gloei
Jy's my lig in die donker

Watch Nicholis Louw Sit Die Lig Aan video

Facts about Sit Die Lig Aan

✔️

Who wrote Sit Die Lig Aan lyrics?


Sit Die Lig Aan is written by Don Kelly, Nicholis Louw, Carsten Wegener, Marc Brendon.
✔️

When was Sit Die Lig Aan released?


It is first released on October 01, 2010 as part of Nicholis Louw's album "GROOTSTE TREFFERS SO VER" which includes 40 tracks in total. This song is the 16th track on this album.
✔️

Which genre is Sit Die Lig Aan?


Sit Die Lig Aan falls under the genre Pop.
✔️

How long is the song Sit Die Lig Aan?


Sit Die Lig Aan song length is 3 minutes and 11 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
363de33b8b2619b658ded70beb9f23e0
these lyrics are submitted by musixmatch2
Songwriter(s): don kelly, nicholis louw, carsten wegener, marc brendon
Record Label(s): 2010 SELECT MUSIEK
Official lyrics by
Rate Sit Die Lig Aan by Nicholis Louw (current rating: 7.25)
12345678910

Meaning to "Sit Die Lig Aan" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts