FOKOFPOLISIEKAR

- Vir Altyd 07 November Lyrics / with translations

Vir Altyd 07 November lyrics English translation
Letra de Vir Altyd 07 November en traducción al Español
Paroles de Vir Altyd 07 November traduction Française
Letra de Vir Altyd 07 November tradução Portuguesa
Vir Altyd 07 November songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Vir Altyd 07 November tradotto in Italiano
Vir Altyd 07 Novemberの歌詞 日本語訳
Vir Altyd 07 November şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Vir Altyd 07 November на русском языке.
Tekst piosenki Vir Altyd 07 November po polsku
Vir Altyd 07 November 가사 한국어 번역
Vir Altyd 07 November-tekst Norsk oversettelse
Lirik Vir Altyd 07 November terjemahan bahasa Indonesia
Vir Altyd 07 November गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Vir Altyd 07 November songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Vir Altyd 07 November Ελληνική μετάφραση
Vir Altyd 07 November-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Vir Altyd 07 November คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Vir Altyd 07 November مترجمة إلى اللغة العربية
Vir Altyd 07 November歌詞中文翻譯
Vir altyd 07 November

Al jou vriende se vir my
Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my
Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil
Onthou nie
Maar dit voel nou asof jy
'n bietjie beter na my kyk

Jy't net soveel gedrink
En ook jou hele lewe lank
Probeer weg hardloop
Ek weet nie hoe jy as kind was nie

Jy't ook elke aand uitgegaan
Ek het geweet dit gaan gebeur
Ek het geweet dit gaan gebeur
Al die geskree-ery
Was toe verniet gewees
Ek het jou vergewe
En jy
Jy vir my

Ek sien jou in meisies raak
En dan gaan soek ek jou daar
Ek weet dis fokken simpel van my

Soos 'n baarmoeder
Dun gesmeer
Oor elke wegkruip plek
En trappie van my sosiale leer

Als van jou wat in my gis
Gee my hoendervleis
As dit November is
Dis al wat ek wil se
Dis al wat ek kan se

Watch Fokofpolisiekar Vir Altyd 07 November video

Facts about Vir Altyd 07 November

✔️

When was Vir Altyd 07 November released?


Vir Altyd 07 November is first released on September 15, 2006 as part of Fokofpolisiekar's album "Swanesang" which includes 12 tracks in total. This song is the 6th track on this album.
✔️

Which genre is Vir Altyd 07 November?


Vir Altyd 07 November falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Vir Altyd 07 November?


Vir Altyd 07 November song length is 3 minutes and 09 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
f876d5209f6b609ac81e112a92ac1ec6
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): Rhythm Records 2006
Official lyrics by
Rate Vir Altyd 07 November by Fokofpolisiekar (current rating: 7.81)
12345678910

Meaning to "Vir Altyd 07 November" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts