FOKOFPOLISIEKAR

- Teen Die Wet Lyrics / with translations

Teen Die Wet lyrics English translation
Letra de Teen Die Wet en traducción al Español
Paroles de Teen Die Wet traduction Française
Letra de Teen Die Wet tradução Portuguesa
Teen Die Wet songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Teen Die Wet tradotto in Italiano
Teen Die Wetの歌詞 日本語訳
Teen Die Wet şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Teen Die Wet на русском языке.
Tekst piosenki Teen Die Wet po polsku
Teen Die Wet 가사 한국어 번역
Teen Die Wet-tekst Norsk oversettelse
Lirik Teen Die Wet terjemahan bahasa Indonesia
Teen Die Wet गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Teen Die Wet songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Teen Die Wet Ελληνική μετάφραση
Teen Die Wet-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Teen Die Wet คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Teen Die Wet مترجمة إلى اللغة العربية
Teen Die Wet歌詞中文翻譯
Vul my asseblief, meneer die nuus-anker
Verseker my dat die skole summier toe sal bly
Daai stem ...
O, dis so kalmerend
Daardie mantra van moord
Ek het 'n getuie nodig

Dis teen die wet om te sing
Dis teen die wet om te dans
Maar ons kan hemel toe gaan
As ons ons breins uit wil blaas
Probeer is die beste geweer
Ja, die waarheid is wreed
Probeer is die beste geweer
Ons kan hemel toe gaan
As ons net probeer

Dis teen die wet om te wandel
Dis teen die wet om te praat
Dis teen die wet om te werk
Dis teen die wet om te lees
Dis teen die wet om te skryf
Of om swart of bruin of wit te wees
Dis teen die wet om te dink
Ja, dit was nog altyd so
Dit wat ons onderdruk
En dit wat ons glo
Word afgeforseer van bo

Dokters van die dood
Genees ons, ons pyn
Ek lyk soos 'n man, maar ek issie
Stap in die kollig in soos 'n sissie
Kom uit die wolke op 'n masjien in die stof in, stil

Ons beweeg heen en weer
Een keer die jagter
Een keer die prooi
O, dis so mooi
As die standbeelde val
En die skuldiges sweet
En die golwe van verandering breek

As die wêreld sou eindig en dit sneeu in die Kaap
Wil ek net hê jy moet weet
Dis teen die wet

Watch Fokofpolisiekar Teen Die Wet video

Facts about Teen Die Wet

✔️

When was Teen Die Wet released?


Teen Die Wet is first released on October 01, 2020 as part of Fokofpolisiekar's album "Kajuitkoors" which includes 4 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Teen Die Wet?


Teen Die Wet falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Teen Die Wet?


Teen Die Wet song length is 3 minutes and 43 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
fe343baa3056686fb18ebb8a685232b3
these lyrics are submitted by itunes3
Record Label(s): 2020 Punkskelm Records
Official lyrics by
Rate Teen Die Wet by Fokofpolisiekar (current rating: 7.55)
12345678910

Meaning to "Teen Die Wet" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts