Total views: 1 time this week / Rating: 6.77/10 [13 votes]Album: Swanesang / Original Release Date: 2006-09-15Genre: RockSong Duration: 3 min 28 sec
FOKOFPOLISIEKAR
- Swanesang Lyrics / with translations
Swanesang lyrics English translation
Letra de Swanesang en traducción al Español
Paroles de Swanesang traduction Française
Letra de Swanesang tradução Portuguesa
Swanesang songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Swanesang tradotto in Italiano
Swanesangの歌詞 日本語訳
Swanesang şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Swanesang на русском языке.
Tekst piosenki Swanesang po polsku
Swanesang 가사 한국어 번역
Swanesang-tekst Norsk oversettelse
Lirik Swanesang terjemahan bahasa Indonesia
Swanesang गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Swanesang songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Swanesang Ελληνική μετάφραση
Swanesang-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Swanesang คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Swanesang مترجمة إلى اللغة العربية
Swanesang歌詞中文翻譯
Die plafon bereik
Die laaste toneel
Van die eerste bedryf
Deurlopende verdowing
Wanorde en deurmekaar gesigte
Dis al tradisie vir my
Die oop pad
Het sy tol ge-eis
Om vinniger daar te kom
Sal jy vinniger moet ry
Om vinniger te lewe
Maak jou vinniger dood
Windgat
Nikswerd
Selfvoldaan verwerp
Slagoffer van jou eie verbeelding
Die droom het 'n nagmerrie geword
Skuldig bevind
Morele verkragting
Een nul trippel een
My brein krimp
En my hande vibreer
Ligsku
En besig om te dehidreer
Gistraand het 'n aborsie geraak
'n wettige verwydering
Van potensiaal
My innige simpatie
Goddank vir klank
Swanesang is first released on September 15, 2006 as part of Fokofpolisiekar's album "Swanesang" which includes 12 tracks in total. This song is the 2nd track on this album. ✔️
Which genre is Swanesang?
Swanesang falls under the genre Rock. ✔️
How long is the song Swanesang?
Swanesang song length is 3 minutes and 28 seconds.