Total views: 1 time this week / Rating: 7.17/10 [12 votes]Album: Selfmedikasie / Original Release Date: 2017-09-05Genre: RockSong Duration: 3 min 09 sec
FOKOFPOLISIEKAR
- Selfoontoring Van Babel Lyrics / with translations
Selfoontoring Van Babel lyrics English translation
Letra de Selfoontoring Van Babel en traducción al Español
Paroles de Selfoontoring Van Babel traduction Française
Letra de Selfoontoring Van Babel tradução Portuguesa
Selfoontoring Van Babel songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Selfoontoring Van Babel tradotto in Italiano
Selfoontoring Van Babelの歌詞 日本語訳
Selfoontoring Van Babel şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Selfoontoring Van Babel на русском языке.
Tekst piosenki Selfoontoring Van Babel po polsku
Selfoontoring Van Babel 가사 한국어 번역
Selfoontoring Van Babel-tekst Norsk oversettelse
Lirik Selfoontoring Van Babel terjemahan bahasa Indonesia
Selfoontoring Van Babel गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Selfoontoring Van Babel songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Selfoontoring Van Babel Ελληνική μετάφραση
Selfoontoring Van Babel-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Selfoontoring Van Babel คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Selfoontoring Van Babel مترجمة إلى اللغة العربية
Selfoontoring Van Babel歌詞中文翻譯
Dis 'n teer saak dié
Laat ons die pad vat
Ek is oppervlak
Krap diep
En jy sal draadwerk en waansin in my sien
Robot god spinnekop
Lê eiers in my mond
Ons bewe in sy teenwoordigheid
Dit vas in sy spinnerak
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Ons sukkel om te kommunikeer met mekaar
Ons kruisig die wyse
En wys na die kruise
Daar's bewyse van ons menslikheid
Sal vir jou die data myn
En hou soos 'n geheim
Robot god spinnekop
Lê eiers in my mond
Ons bewe in sy teenwoordigheid
Dit vas in sy spinnerak
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Ons sukkel om te kommunikeer met mekaar
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Selfoontoring Van Babel is first released on September 05, 2017 as part of Fokofpolisiekar's album "Selfmedikasie" which includes 13 tracks in total. This song is the 4th track on this album. ✔️
Which genre is Selfoontoring Van Babel?
Selfoontoring Van Babel falls under the genre Rock. ✔️
How long is the song Selfoontoring Van Babel?
Selfoontoring Van Babel song length is 3 minutes and 09 seconds.