FOKOFPOLISIEKAR

- Selfmedikasie Lyrics / with translations

Selfmedikasie lyrics English translation
Letra de Selfmedikasie en traducción al Español
Paroles de Selfmedikasie traduction Française
Letra de Selfmedikasie tradução Portuguesa
Selfmedikasie songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Selfmedikasie tradotto in Italiano
Selfmedikasieの歌詞 日本語訳
Selfmedikasie şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Selfmedikasie на русском языке.
Tekst piosenki Selfmedikasie po polsku
Selfmedikasie 가사 한국어 번역
Selfmedikasie-tekst Norsk oversettelse
Lirik Selfmedikasie terjemahan bahasa Indonesia
Selfmedikasie गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Selfmedikasie songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Selfmedikasie Ελληνική μετάφραση
Selfmedikasie-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Selfmedikasie คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Selfmedikasie مترجمة إلى اللغة العربية
Selfmedikasie歌詞中文翻譯
Daar is vrees in my pa se oë
Sy gewete brand soos tyres
'n Rooksein na daarbo
Ons is almal in dieselfde boot
Vasgeketting aan die aarde en ons fok net voort
Dinge verander
Dinge verander
Dinge verander nie

Waar bly jy?
Jy bly stil
Wat sê jy?
Sukkel om jou te hoor
Bo die kakofonie
Deur die lugbesoedeling
Sukkel ek om jou te sien
Selfs met die
Selfs met die
Selfmedikasie
Selfs met die
Selfmedikasie

Daar is hoop
In my ma se hart
Haar gebede is soos 'n swerm
'n Noodkreet na daarbo
Ons is almal in dieselfde boot
Vasgeketting aan mekaar
En ons fok net voort
Mense verander
Mense verander
Maar Jesus nooit

Waar bly jy?
Jy bly stil
Wat sê jy?
Sukkel om jou te hoor
Bo die kakofonie
Deur die lugbesoedeling
Sukkel ek om jou te sien
Selfs met die
Selfs met die
Selfmedikasie
Selfs met die
Selfmedikasie

Jissis party dae voel dit vir my asof ek dit nie gaan maak nie
En dan kan ek nie verstaan hoekom jy vir my kwaad raak nie
Hoekom ek nie kan onthou om die bed weer op te maak nie
Hoekom ek bang is iemand breek in terwyl ek nie daar is nie

Waar bly jy?
Bellville
Waar's dit?
Dis daar langs die N1 naby Durbanville

Watch Fokofpolisiekar Selfmedikasie video

Facts about Selfmedikasie

✔️

When was Selfmedikasie released?


Selfmedikasie is first released on September 05, 2017 as part of Fokofpolisiekar's album "Selfmedikasie" which includes 13 tracks in total. This song is the 8th track on this album.
✔️

Which genre is Selfmedikasie?


Selfmedikasie falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Selfmedikasie?


Selfmedikasie song length is 3 minutes and 20 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
db977c94dfa5abc2ca0e755fcf40a845
these lyrics are submitted by itunes3
Record Label(s): 2017 Punkskelm Records
Official lyrics by
Rate Selfmedikasie by Fokofpolisiekar (current rating: 7.15)
12345678910

Meaning to "Selfmedikasie" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts