FOKOFPOLISIEKAR


Raak Siek, Raak Gesond Lyrics

Ek is nou moeg by die huis gesit
Voel asof ek al my oë uit my kop uit wil ruk
Die elektroniese vullis laat my brein jeuk
Ek visualiseer my plaas al klip vir klip

Ek wil veilig voel
Wat beteken dit?
Kan myself nie geniet nie as ek elke oomblik
Voel asof ek iemand anders onderdruk
Hoe werk dit?
Hoe werk dit?

Dis die regering se skuld
Dis die jirre se skuld
Ek weet nie wat jy wil hê еk moet sê nie

Ek gee nie om niе
Oor enigiets behalwe ons nie
Raak siek
Raak gesond
Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Dis 'n pragtige lewe
Elke huis het 'n misdaadtoneel
Gewoontemisdadigers
Orals waar daar kamers is
Is daar al 'n moord gepleeg
Die verbeelding is dood
Begin elke dag oor
Sit en wag jy vir jou kinders om jou te kom vermoor
Dis opvoedkundig
Dis opwindend
Dis 'n sirkus
Dis 'n knoppie
Druk 'it
Ry my motor in die see in
Aan die vlak kant
En sit op die dak
Hou my vas en hou van my

Watch Fokofpolisiekar Raak Siek Raak Gesond video
Hottest Lyrics with Videos
9c30e3c34a08b5fd690fbf15682aff60

check amazon for Raak Siek, Raak Gesond mp3 download
these lyrics are submitted by itunes3
Record Label(s): 2020 Punkskelm Records
Official lyrics by

Rate Raak Siek, Raak Gesond by Fokofpolisiekar (current rating: 7.53)
12345678910
Meaning to "Raak Siek, Raak Gesond" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts