FOKOFPOLISIEKAR

- Oop Vir Misinterpretasie Lyrics / with translations

Oop Vir Misinterpretasie lyrics English translation
Letra de Oop Vir Misinterpretasie en traducción al Español
Paroles de Oop Vir Misinterpretasie traduction Française
Letra de Oop Vir Misinterpretasie tradução Portuguesa
Oop Vir Misinterpretasie songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Oop Vir Misinterpretasie tradotto in Italiano
Oop Vir Misinterpretasieの歌詞 日本語訳
Oop Vir Misinterpretasie şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Oop Vir Misinterpretasie на русском языке.
Tekst piosenki Oop Vir Misinterpretasie po polsku
Oop Vir Misinterpretasie 가사 한국어 번역
Oop Vir Misinterpretasie-tekst Norsk oversettelse
Lirik Oop Vir Misinterpretasie terjemahan bahasa Indonesia
Oop Vir Misinterpretasie गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Oop Vir Misinterpretasie songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Oop Vir Misinterpretasie Ελληνική μετάφραση
Oop Vir Misinterpretasie-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Oop Vir Misinterpretasie คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Oop Vir Misinterpretasie مترجمة إلى اللغة العربية
Oop Vir Misinterpretasie歌詞中文翻譯
Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby
Daar is geen konstantes nie
My ideaal is net 'n skadu teen die muur

Kunsmatig of nie
Dis my kennis, my vuur
Alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

My skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
Dis nie my skuld nie
My korttermyn geheue verval
Tersiere opvoeding nietig verklaar
Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby
Moet nie bekommer nie
Jou verbeelding spring jou voor
Dit was nog altyd so

'n mens kan baie praat
Tog sukkel om sin te maak
Almal weet perspektief
Is nie 'n speelding nie

My vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
Dis nie my skuld nie
Ek herinner myself aan my pa
Hulle moes grens toe gaan
Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

Watch Fokofpolisiekar Oop Vir Misinterpretasie video

Facts about Oop Vir Misinterpretasie

✔️

When was Oop Vir Misinterpretasie released?


Oop Vir Misinterpretasie is first released in 2005 as part of Fokofpolisiekar's album "Monoloog In Stereo" which includes 6 tracks in total. This song is the opening track on this album.
✔️

Which genre is Oop Vir Misinterpretasie?


Oop Vir Misinterpretasie falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Oop Vir Misinterpretasie?


Oop Vir Misinterpretasie song length is 3 minutes and 43 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
18fd208ac895fdb0c5bee7380cd59ac1
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): Rhythm Records 2005
Official lyrics by
Rate Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar (current rating: 7.53)
12345678910

Meaning to "Oop Vir Misinterpretasie" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts