FOKOFPOLISIEKAR


Monoloog In Stereo Lyrics

‘N baie algemene mens
Met baie algemene woorde
In ‘n algemene huis
Kweek algemene drome
‘n dosis pynverdowers
Op die ou einde van die dag
Is dit seker maar
Al wat jou gelukkig maak
En oor en oor
‘n monoloog in stereo
Op ‘n mooi dag
Soos vandag
Ek wonder soms
Soms wonder ek
Die son skyn gelukkig
Gelukkig skyn die son
‘n baie standaard geesteskluis
Waarin ek myself toesluit
Die herlewing was toe net korttermyn
Ek het by die agterdeur uitgegly
As jy voel jy moet dan moet jy
As daar soveel van ons is
Hoekom sal enige iemand jou mis

Watch Fokofpolisiekar Monoloog In Stereo video
Hottest Lyrics with Videos
2a978d5035258de888a5aa69dcce4242

check amazon for Monoloog In Stereo mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): Rhythm Records 2005
Official lyrics by

Rate Monoloog In Stereo by Fokofpolisiekar (current rating: 7.29)
12345678910
Meaning to "Monoloog In Stereo" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts