Total views: 1 time this week / Rating: 7.50/10 [14 votes]Album: Selfmedikasie / Original Release Date: 2017-09-05Genre: RockSong Duration: 3 min 42 sec
FOKOFPOLISIEKAR
- Ek Glo In Die Son Lyrics / with translations
Ek Glo In Die Son lyrics English translation
Letra de Ek Glo In Die Son en traducción al Español
Paroles de Ek Glo In Die Son traduction Française
Letra de Ek Glo In Die Son tradução Portuguesa
Ek Glo In Die Son songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Ek Glo In Die Son tradotto in Italiano
Ek Glo In Die Sonの歌詞 日本語訳
Ek Glo In Die Son şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Ek Glo In Die Son на русском языке.
Tekst piosenki Ek Glo In Die Son po polsku
Ek Glo In Die Son 가사 한국어 번역
Ek Glo In Die Son-tekst Norsk oversettelse
Lirik Ek Glo In Die Son terjemahan bahasa Indonesia
Ek Glo In Die Son गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Ek Glo In Die Son songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Ek Glo In Die Son Ελληνική μετάφραση
Ek Glo In Die Son-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Ek Glo In Die Son คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Ek Glo In Die Son مترجمة إلى اللغة العربية
Ek Glo In Die Son歌詞中文翻譯
Ek glo in die son
Dat hy môre weer opkom
Ek glo in my vrou
Ek glo in my kind
Ek glo in die wind
Ek glo in die rëen
Ek glo jy moet alle mense hanteer
Soos wat jy hanteer wil word
Ek glo in die berge
Ek glo in die seer
Ek glo daar is mense wat nog omgee
Ek glo in ons
Ek glo in die son
Ek glo in swem
Ek glo in my hond
Ek glo in die son
Dat hy môre weer opkom
Ek glo in luister
Ek glo in my vriende
Ek glo in die wind
Ek glo in die rëen
Ek glo jy moet ander mense hanteer
Soos wat jy hanteer wil word
Ek glo in die berge
Ek glo in die seer
Ek glo daar is mense wat nog omgee
Ek glo in ons
Ek Glo In Die Son is first released on September 05, 2017 as part of Fokofpolisiekar's album "Selfmedikasie" which includes 13 tracks in total. This song is the 3rd track on this album. ✔️
Which genre is Ek Glo In Die Son?
Ek Glo In Die Son falls under the genre Rock. ✔️
How long is the song Ek Glo In Die Son?
Ek Glo In Die Son song length is 3 minutes and 42 seconds.