Total views: 1 time this week / Rating: 7.85/10 [13 votes]Album: Selfmedikasie / Original Release Date: 2017-09-05Genre: RockSong Duration: 2 min 32 sec
FOKOFPOLISIEKAR
- Dis In My Bloed, Baby Lyrics / with translations
Dis In My Bloed, Baby lyrics English translation
Letra de Dis In My Bloed, Baby en traducción al Español
Paroles de Dis In My Bloed, Baby traduction Française
Letra de Dis In My Bloed, Baby tradução Portuguesa
Dis In My Bloed, Baby songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Dis In My Bloed, Baby tradotto in Italiano
Dis In My Bloed, Babyの歌詞 日本語訳
Dis In My Bloed, Baby şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Dis In My Bloed, Baby на русском языке.
Tekst piosenki Dis In My Bloed, Baby po polsku
Dis In My Bloed, Baby 가사 한국어 번역
Dis In My Bloed, Baby-tekst Norsk oversettelse
Lirik Dis In My Bloed, Baby terjemahan bahasa Indonesia
Dis In My Bloed, Baby गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Dis In My Bloed, Baby songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Dis In My Bloed, Baby Ελληνική μετάφραση
Dis In My Bloed, Baby-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Dis In My Bloed, Baby คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Dis In My Bloed, Baby مترجمة إلى اللغة العربية
Dis In My Bloed, Baby歌詞中文翻譯
Ek verloor!
Dis in my bloed, baby!
Sit dit als op rooi!
Nie verwag om nog te lewe nie!
Ek dink ons vat daai stuk kak kar van ons
En ons fokof!
Die dae bloei in jare in
En ek kners my tande weg
Want die sekelmaan hang vanaand
Soos 'n vigilante guillotine
Dekoloniseer my asseblief!!
Ons is die gevangenes
(kliek, kliek, kliek, kliek, POW!)
Ons hou onsself gevangene
Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak?
Wie gaan jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap?
Selfoon, roofkyk
Hoe die Paarl afbrand
Hoe ons vriende se kinders lyk
Gebrek aan empatie
Sukkel nie on myself jammer te kry nie
Wit trane, wit skuld
Hang soos 'n neo-liberale guillotine
Dekoloniseer my asseblief!
Ons is die gevangenes
Ons hou onsself gevangene
Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak?
Wie gaan jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap?
Dis In My Bloed, Baby is first released on September 05, 2017 as part of Fokofpolisiekar's album "Selfmedikasie" which includes 13 tracks in total. This song is the opening track on this album. ✔️
Which genre is Dis In My Bloed, Baby?
Dis In My Bloed, Baby falls under the genre Rock. ✔️
How long is the song Dis In My Bloed, Baby?
Dis In My Bloed, Baby song length is 2 minutes and 32 seconds.