Total views: 1 time this week / Rating: 6.50/10 [4 votes]Album: Vergeet en Vergewe / Original Release Date: 2008-07-25Genre: WorldSong Duration: 3 min 56 sec
NICHOLIS LOUW
- Vergeet En Vergewe Lyrics / with translations
Vergeet En Vergewe lyrics English translation
Letra de Vergeet En Vergewe en traducción al Español
Paroles de Vergeet En Vergewe traduction Française
Letra de Vergeet En Vergewe tradução Portuguesa
Vergeet En Vergewe songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Vergeet En Vergewe tradotto in Italiano
Vergeet En Vergeweの歌詞 日本語訳
Vergeet En Vergewe şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Vergeet En Vergewe на русском языке.
Tekst piosenki Vergeet En Vergewe po polsku
Vergeet En Vergewe 가사 한국어 번역
Vergeet En Vergewe-tekst Norsk oversettelse
Lirik Vergeet En Vergewe terjemahan bahasa Indonesia
Vergeet En Vergewe गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Vergeet En Vergewe songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Vergeet En Vergewe Ελληνική μετάφραση
Vergeet En Vergewe-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Vergeet En Vergewe คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Vergeet En Vergewe مترجمة إلى اللغة العربية
Vergeet En Vergewe歌詞中文翻譯
Weggestoot verneuk verniel
Duisend trane verloor nog 'n siel
In die donker agter die deur
Hoekom maak ons mekaar so seer
Goddeloos hoogmoed en moord
Jaloesie vertroue oorboord
Die kinders huil sal ons eendag leer
Hoekom maak ons mekaar so seer
Vergeet en vergewe
Vergewe my sonde weer
Staan by die wete
Dis wat die liefde leer
Vergeet en vergewe
Vergewe die laaste keer
Begin by die einde
Tussen die lyne
Vergewe al maak dit seer
Mishandel vervloek en verward
Nog 'n leuen die tong is 'n swaard
Vat die woord kom ons probeer
Waarvoor maak ons mekaar so seer
Vergeet En Vergewe is written by Andre Franke, Niel Schoombee, Fr: Don Kelly, Joachim Horn-bernges, Marc Brendon. ✔️
When was Vergeet En Vergewe released?
It is first released on July 25, 2008 as part of Nicholis Louw's album "Vergeet en Vergewe" which includes 16 tracks in total. This song is the opening track on this album. ✔️
Which genre is Vergeet En Vergewe?
Vergeet En Vergewe falls under the genre World. ✔️
How long is the song Vergeet En Vergewe?
Vergeet En Vergewe song length is 3 minutes and 56 seconds.
these lyrics are submitted by musixmatch2 Songwriter(s): Andre Franke, Niel Schoombee, Fr Don Kelly, Joachim Horn-Bernges, Marc Brendon Record Label(s): 2008 Select Musiek Official lyrics by
Rate Vergeet En Vergewe by Nicholis Louw(current rating: 6.50)