NICHOLIS LOUW


Net Die Een Vir My (Maia Hee) Lyrics

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
Wil net sê – jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello - hello - ek's uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug – dankie vir gistraand se fliek

(ek) wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my. net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my
Ek moet – jou sien – vanaand – ag toe nou
Sê ja – tel op jou foon sê “ja” as ek jou vra

Hello hello - ek's nogsteeds uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug – dankie vir gistraand se fliek

(ek) wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my. net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

Watch Nicholis Louw Net Die Een Vir My Maia Hee video
Hottest Lyrics with Videos
17edc20a15821b0a04b62011f479ac10

check amazon for Net Die Een Vir My (Maia Hee) mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2004 Select Music
Official lyrics by

Rate Net Die Een Vir My (Maia Hee) by Nicholis Louw (current rating: 9.50)
12345678910
Meaning to "Net Die Een Vir My (Maia Hee)" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts