Dis Net Ek En Jy
Nicholis Louw

NICHOLIS LOUW


Dis Net Ek En Jy Lyrics

Soek jy ‘n man net ‘n man met ‘n plan vir sy lewe
Soek jy ‘n ou wat jou veilig kan hou in die nag
En soek jy ‘n man net ‘n man wat kan lag as jy laf is
As dit is wie jy soek dan het ek nuus vir jou

Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar

Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar

Nou ek soek ‘n girl net ‘n girl wat kan speel as ek stout is
En ek soek die een wat my wakker kan hou in die nag
En ek soek ‘n meisie wat ek kan bederf as ek lus is
As dit is wie jy is dan het ek nuus vir jou

Ek en jy vir altyd saam X4

Na na na… en klaar
Na na na… kom saam ek vat jou daar

Watch Nicholis Louw Dis Net Ek En Jy video
Hottest Lyrics with Videos
5eb6cfc417b6707aa9b4c08c4f72e0a2

check amazon for Dis Net Ek En Jy mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
browse other artists under N:N4
Record Label(s): 2010 SELECT MUSIEK
Official lyrics by

Rate Dis Net Ek En Jy by Nicholis Louw (current rating: 7)
12345678910
Meaning to "Dis Net Ek En Jy" song lyrics
captcha
Characters count : / 50