Total views: 1 time this week / Rating: 10/10 [1 vote]Album: Wie's Bang / Original Release Date: 2011-11-25Genre: RockSong Duration: 3 min 35 sec
VAN COKE KARTEL
- Vir Almal Lyrics
Vir almal wat twyfel
Vir almal wat stemme hoor
Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou
Maak die individu nou dood of verdwyn saam met my
Want ek sien min van ons wat hier bly lewe
Leierskap die gebrek
'N Kwarteeu van twyfel
Ek sal nie bitter word nie
Vir almal wat twyfel
Vir almal wat stemme hoor
Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou
Maak die individu weer dood
Probeer sy kop wat uitstaan terug in slaan
Ek sal my familie en vriende nader trek
Gee my oë agter my kop
Ek sal nie bitter word nie
Vir almal...
Die een is vir almal
Vir almal wat kan hoor
Vir almal met iets tussen die ore wat nog wil droom
Vir Almal is written by Francois Badenhorst, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen. ✔️
When was Vir Almal released?
It is first released on November 25, 2011 as part of Van Coke Kartel's album "Wie's Bang" which includes 12 tracks in total. This song is the 11st track on this album. ✔️
Which genre is Vir Almal?
Vir Almal falls under the genre Rock. ✔️
How long is the song Vir Almal?
Vir Almal song length is 3 minutes and 35 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
78205288412d895279775b1e4a66e4ca
check amazon for Vir Almal mp3 download these lyrics are submitted by BURKUL4 Songwriter(s): Francois Badenhorst, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen Record Label(s): 2011 VCK Music CC Official lyrics by
Rate Vir Almal by Van Coke Kartel(current rating: 10)