VAN COKE KARTEL

- In Die Agtergrond Lyrics

Al wat ek nodig het is 'n uitsig
En 'n ligte bries om in af te koel
Son sak in die agtergrond
Ek moet die rekening betaal
Ek moet 'n windgat kar kry, ek moet
En hom ry, ek moet
Hul laat ons loop in 'n lyn
Hul laat ons sterker pille sluk, ek moet
En opdruk, ek moet

Kyk hoe lank jy dit kan doen
Nie seker of ek hiervan hou nie
Niks om vir dokter te sê nie
Al wat ek nodig het is 'n uitsig
En 'n ligte bries om in af te koel
Son sak in die agtergrond

Ek moet 'n lewenspolis kry
Ek is bestuurder by die werk, ek moet
Harder werk, ek moet
Hul het ons nodig om te stem
Hul maak ons groot opsoek na roem, ek moet
Moet dit voel, ek moet

Watch Van Coke Kartel In Die Agtergrond video

Facts about In Die Agtergrond

✔️

When was In Die Agtergrond released?


In Die Agtergrond is first released on September 17, 2013 as part of Van Coke Kartel's album "Bloed, Sweet & Trane" which includes 13 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is In Die Agtergrond?


In Die Agtergrond falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song In Die Agtergrond?


In Die Agtergrond song length is 3 minutes and 08 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
9f4ca77f45a7e556eca1ab6834300858

check amazon for In Die Agtergrond mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2013 Van Coke Kartel
Official lyrics by

Rate In Die Agtergrond by Van Coke Kartel (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "In Die Agtergrond" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts