Total views: 1 time this week / Rating: 7.33/10 [12 votes]Album: Energie - EP / Original Release Date: 2015-09-11Genre: RockSong Duration: 2 min 42 sec
VAN COKE KARTEL
- Energie Lyrics / with translations
Energie lyrics English translation
Letra de Energie en traducción al Español
Paroles de Energie traduction Française
Letra de Energie tradução Portuguesa
Energie songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Energie tradotto in Italiano
Energieの歌詞 日本語訳
Energie şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Energie на русском языке.
Tekst piosenki Energie po polsku
Energie 가사 한국어 번역
Energie-tekst Norsk oversettelse
Lirik Energie terjemahan bahasa Indonesia
Energie गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Energie songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Energie Ελληνική μετάφραση
Energie-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Energie คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Energie مترجمة إلى اللغة العربية
Energie歌詞中文翻譯
Jy moet staan in jou ry
Jy moet jou hare kort sny
Jy moet altyd netjies bly
Jy moet al die pryse kry
Jy moet in 'n huisie bly
En trou en kinders kry
In jou karretjie ry
Stem vir die party
Ek sê nee dis 'n mors
Ek sê nee dis 'n mors ja
Ek sê nee dis 'n moors
'n Mors van energie
Betaal jou paaiemente
Selfs al kak jy weens die rente
Wees versigtig wat jy doen
Of jy verloor jou pensioen
O, moenie vrae vra
Oor die dinge wat jou pla
Jy moet leer om stil te bly
Jy sal 'n goue horlosie kry
Jou vinger word geskok
Jy word lieflik opgemoer
Kom ons probeer anargie
Ons is moeg vir apatie
Ons probeer anargie
Ons soek nuwe energie ja!
Energie energie
Energie energie
Energie energie
Hier is te veel apatie X3
Woorde/Lirieke deur - Johannes Kerkorrel
Musiek deur - Van Coke Kartel
Energie is first released on September 11, 2015 as part of Van Coke Kartel's album "Energie" which includes 5 tracks in total. This song is the opening track on this album. ✔️