VAN COKE KARTEL

- Doodsdreigemente Lyrics / with translations

Doodsdreigemente lyrics English translation
Letra de Doodsdreigemente en traducción al Español
Paroles de Doodsdreigemente traduction Française
Letra de Doodsdreigemente tradução Portuguesa
Doodsdreigemente songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Doodsdreigemente tradotto in Italiano
Doodsdreigementeの歌詞 日本語訳
Doodsdreigemente şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Doodsdreigemente на русском языке.
Tekst piosenki Doodsdreigemente po polsku
Doodsdreigemente 가사 한국어 번역
Doodsdreigemente-tekst Norsk oversettelse
Lirik Doodsdreigemente terjemahan bahasa Indonesia
Doodsdreigemente गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Doodsdreigemente songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Doodsdreigemente Ελληνική μετάφραση
Doodsdreigemente-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Doodsdreigemente คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Doodsdreigemente مترجمة إلى اللغة العربية
Doodsdreigemente歌詞中文翻譯
Probeer om nie te oordryf nie
Demokrasie en doodsdreigemente
Wou lankal hande vas hou
Koue kalkoen outomaties
Daardie romanse moes tot
'N skielike einde kom

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Moet my nie probeer dreig nie
Traangas en blootstelling wou lankal
Wou lankal hande vashou
Groei groei growwe regering
Die sielsiek siek siel
Dit moet tot n einde kom

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Watch Van Coke Kartel Doodsdreigemente video

Facts about Doodsdreigemente

✔️

When was Doodsdreigemente released?


Doodsdreigemente is first released on November 25, 2011 as part of Van Coke Kartel's album "Wie's Bang" which includes 12 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Doodsdreigemente?


Doodsdreigemente falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Doodsdreigemente?


Doodsdreigemente song length is 2 minutes and 35 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
21b997311a728d8ea0ea92b509057fd2
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2011 VCK Music CC
Official lyrics by
Rate Doodsdreigemente by Van Coke Kartel (current rating: 7.45)
12345678910

Meaning to "Doodsdreigemente" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Doodsdreigemente
Van Coke Kartel
Latest Posts