SNOTKOP

- Cool Soos Koos Kombuis Lyrics

Ek wens ek was sterker
dan het ek jou 'n ding of twee gewys
ek wens ek het vlerke
dan het ons al lankal saam verdwyn
ek wens ek was fikser
dan het jy my al lankal raak gesien
my kar 'n bietjie blinker
dan kon ons in my kar vry by die fliek

Woah oh oh oh oh oh
as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van bier en boobs gedroom

Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis

Ek wens ek was willer
dan het ek jou 'n goeie tyd gewys
ek vat jou op 'n road trip
dan ry ons van die pearl tot parys
ek wens ek was slimmer
dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien
vir daai ring aan jou vinger
man nou sit ek op die rak stok siel alleen
Woah oh oh oh oh oh
as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van 'n rock n roll gedroom

Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis

Watch Snotkop Cool Soos Koos Kombuis video

Facts about Cool Soos Koos Kombuis

✔️

Who wrote Cool Soos Koos Kombuis lyrics?


Cool Soos Koos Kombuis is written by Francois Henning, Don Kelly, Dirk Van Niekerk.
✔️

When was Cool Soos Koos Kombuis released?


It is first released on June 24, 2016 as part of Snotkop's album "HKGK" which includes 14 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is Cool Soos Koos Kombuis?


Cool Soos Koos Kombuis falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Cool Soos Koos Kombuis?


Cool Soos Koos Kombuis song length is 3 minutes and 47 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
04afc5e70b093286c424725b292c469d

check amazon for Cool Soos Koos Kombuis mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
these lyrics are last corrected by S.Tutt on July 7, 2020
Songwriter(s): Francois Henning, DON KELLY, Dirk van Niekerk
Record Label(s): 2016 SME Africa (Pty) Ltd
Official lyrics by

Rate Cool Soos Koos Kombuis by Snotkop (current rating: 8.07)
12345678910

Meaning to "Cool Soos Koos Kombuis" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts