SNOTKOP

- Kortbroek En Plakkies Lyrics

[Vers 1]
Moenie dink jy gaan nou fancy raak
Net omdat jy daardie Calvin's dra
Jannie moenie hier by my kom kla
As die katte jou nie smaak, laat ek verduidelik
(Verduidelik)
As ek my plakkies en my kortbroek dra
Kan ek haar net hier lekker laf laat raak
En op dieselle tyd 'n vuurtjie start
Ja ek klap dit uit die smart ek is mos duidelik
(Dis duidelik)

[Pre-Koor]
Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik
(My magies)

[Koor]
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee
[Vers 2]
Ek sien jy dink jy lyk soos Tom Cruise bra
Net omdat jy daardie Raybans dra
Jannie moenie jou kom snaaks gedra
As die katte vir dit vra, laat ek verduidelik
(Ja laat ek verduidelik)
As jy dit met 'n plakkie en 'n kortbroek klap
Dan gooi die girls dit oor in derde rat
Dan gaan sy lekker aan jou been wil vat
Want jy bring dit uit die smart, ek is mos duidelik
(Dis duidelik)
[Pre-Koor]
Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik
(My magies)
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee

[Vers 3]
En as jy graad gaan vang, ja trek 'n kortbroek aan
(Lekker in jou shorts, maak jou ouens dors)
En as jy vra vir trou, kom dra jou plakkies my ou
(Dalk sê sy ja, want jy lyk so nca, want jy lyk so nca)
[Pre-Koor]
Girls sê daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie
Hey girls daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie
(En plakkies nie, my magies)

[Koor]
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee

Watch Snotkop Kortbroek En Plakkies video

Facts about Kortbroek En Plakkies

✔️

When was Kortbroek En Plakkies released?


Kortbroek En Plakkies is first released on July 20, 2018 as part of Snotkop's album "Sous" which includes 13 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is Kortbroek En Plakkies?


Kortbroek En Plakkies falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Kortbroek En Plakkies?


Kortbroek En Plakkies song length is 4 minutes and 30 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
9a71d06b925675de694d6a23c7b2c925

check amazon for Kortbroek En Plakkies mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2018 South Africa Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Official lyrics by

Rate Kortbroek En Plakkies by Snotkop (current rating: 6.20)
12345678910

Meaning to "Kortbroek En Plakkies" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts