SNOTKOP

- Kry Jou Ass By Die Werk Lyrics

my vriend het n meisie en hy haat daai bitch
hy kerm elke donnerse dag
hy sê dis nou tyd om daai girl te los
hy gaan crack as hy langer wag
sy sit op haar gat hy werk homself oor n mik
en sy druk net al sy cash in haar sak
sy sê die werk is skaars sy slaap maar heeldag laat
wel my vriend wie's nou slapgat
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
sy moet gly sy moet gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
hy verdien n klein salaris en dis net nie genoeg
so vinnig soos wat sy dit spandeer
sy sê die werk is skaars waarvoor sy kwalifiseer
en haar smaak is fokken duur
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
sy moet gly laat sy gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
wel dis seker ook moeilik om net rond te lê - oh yeah
wel as dit verniet is wil jy dit seker hê - oh yeah
my vriend het n boyfriend en sy haat daai
doos
sy kerm elke donnerse dag
hy sê hy soek meer 'jash' om by die huis te kan bly
wel my vriend hy stem saam gat
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
hy moet gly hy moet gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
hy moet gly hy moet gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk

Watch Snotkop Kry Jou Ass By Die Werk video

Facts about Kry Jou Ass By Die Werk

✔️

When was Kry Jou Ass By Die Werk released?


Kry Jou Ass By Die Werk is first released in 2008 as part of Snotkop's album "So Damn Sexy" which includes 17 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is Kry Jou Ass By Die Werk?


Kry Jou Ass By Die Werk falls under the genre World.
✔️

How long is the song Kry Jou Ass By Die Werk?


Kry Jou Ass By Die Werk song length is 2 minutes and 26 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
3efd89079470cfc6fadd4e0afdad3a82

check amazon for Kry Jou Ass By Die Werk mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2008 Next Music
Official lyrics by

Rate Kry Jou Ass By Die Werk by Snotkop (current rating: 8.19)
12345678910

Meaning to "Kry Jou Ass By Die Werk" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts