SNOTKOP

- Dropit Soos 'N Disprin Lyrics / with translations

Dropit Soos 'n Disprin lyrics English translation
Letra de Dropit Soos 'n Disprin en traducción al Español
Paroles de Dropit Soos 'n Disprin traduction Française
Letra de Dropit Soos 'n Disprin tradução Portuguesa
Dropit Soos 'n Disprin songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Dropit Soos 'n Disprin tradotto in Italiano
Dropit Soos 'n Disprinの歌詞 日本語訳
Dropit Soos 'n Disprin şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Dropit Soos 'n Disprin на русском языке.
Tekst piosenki Dropit Soos 'n Disprin po polsku
Dropit Soos 'n Disprin 가사 한국어 번역
Dropit Soos 'n Disprin-tekst Norsk oversettelse
Lirik Dropit Soos 'n Disprin terjemahan bahasa Indonesia
Dropit Soos 'n Disprin गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Dropit Soos 'n Disprin songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Dropit Soos 'n Disprin Ελληνική μετάφραση
Dropit Soos 'n Disprin-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Dropit Soos 'n Disprin คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Dropit Soos 'n Disprin مترجمة إلى اللغة العربية
Dropit Soos 'n Disprin歌詞中文翻譯
[Vers 1]
Wat ruk so?
Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Botha by die graanstoor?
Wat ruk so?
Is dit tant Tok in die hoender hok?
Wat ruk so?
Is sit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam?
Wat ruk so?
Is dit oom Jan wat wil slange va-a-ang?

[Pre-Koor]
Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
So, staan maar terug, pasop
Ek like dit net as hy drop (drop)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)

[Koor]
Al die girls van jou wil bad
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin

[Vers 2]
Wat ruk so?
Is dit Dollie op 'n trollie, of Negang op die kerkbank?
Wat ruk so?
Is dit Gys in die agter huis?
Wat ruk so?
Is dit De Waal in die beeskraal, of Doep op die voorstoep?
Wat ruk so?
Is dit ou Daan in sy karavaan?

[Pre-Koor]
Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
So, staan maar terug, pasop
Ek like dit net as hy drop (drop)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)

[Koor]
Al die girls van jou wil bad
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin (Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Dropit soos 'n disprin)

Al die girls van jou wil bad
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

[Outro]
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Wat ruk so?

Watch Snotkop Dropit Soos n Disprin video

Facts about Dropit Soos 'n Disprin

✔️

When was Dropit Soos 'n Disprin released?


Dropit Soos 'n Disprin is first released on July 20, 2018 as part of Snotkop's album "Sous" which includes 13 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Dropit Soos 'n Disprin?


Dropit Soos 'n Disprin falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Dropit Soos 'n Disprin?


Dropit Soos 'n Disprin song length is 3 minutes and 44 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
568203f1c7abe01984d4772c24b4e123
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2018 South Africa Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Official lyrics by
Rate Dropit Soos 'n Disprin by Snotkop (current rating: 8.89)
12345678910

Meaning to "Dropit Soos 'n Disprin" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts