SNOTKOP

- Paroles de "Alles Gaan Okay Wees (Feat. Loki Rothman)" / with translations

Alles Gaan Okay Wees lyrics English translation
Letra de Alles Gaan Okay Wees en traducción al Español
Paroles de Alles Gaan Okay Wees traduction Française
Letra de Alles Gaan Okay Wees tradução Portuguesa
Alles Gaan Okay Wees songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Alles Gaan Okay Wees tradotto in Italiano
Alles Gaan Okay Weesの歌詞 日本語訳
Alles Gaan Okay Wees şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Alles Gaan Okay Wees на русском языке.
Tekst piosenki Alles Gaan Okay Wees po polsku
Alles Gaan Okay Wees 가사 한국어 번역
Alles Gaan Okay Wees-tekst Norsk oversettelse
Lirik Alles Gaan Okay Wees terjemahan bahasa Indonesia
Alles Gaan Okay Wees गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Alles Gaan Okay Wees songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Alles Gaan Okay Wees Ελληνική μετάφραση
Alles Gaan Okay Wees-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Alles Gaan Okay Wees คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Alles Gaan Okay Wees مترجمة إلى اللغة العربية
Alles Gaan Okay Wees歌詞中文翻譯
[Vers 1]
Maybe as ek jou mind kan change
Maybe is jy weer lief vir my
Maybe as jy my WhatsApp kry
Maar ek scheme jy't dalk ma net 'n slegte sein
Somtyds wil my kar nie start
Somtyds is my rent te laat
Somtyds decline die bank my kaart
Maar ek scheme dis dalk ma net 'n slegte jaar

[Pre-Koor]
My pa't gesê: "Life's tough"
Ons almal stap 'n pad, jy sal maar net die punches moet vat

[Koor]
Alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

[Vers 2]
Nou's daar manne wat my plaas wil gaps
My vrou is weg saam met 'n Engels man
Van bottel wyn na goedkoop papsak
Dog ek's okay maar daar's 'n brief van SARS af
My ouers dink ek's in my derde jaar
Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar
Teveel karaoke by die bar
En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar

[Pre-Koor]
My ma't gesê: "Life's tough"
So stap nou maar jou pad, jy sal maar net die punches moet vat

[Koor]
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

[Vers 3]
So lyk my Vodacom se sein was okay (okay)
So jy't elke liewe WhatsApp gekry (okay)
Ek wag nog vir my lucky day
Yea en ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Maryke, heartbreaker
Ryk man getrou, het gedog jy was myne
Nooit klaar geswot, nous pa platsak
En ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Rol met die punches

[Pre-Koor]
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee (dan klap ons nog 'n KWV!)

[Koor]
Want alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

Watch Snotkop Alles Gaan Okay Wees feat Loki Rothman video

Facts about Alles Gaan Okay Wees

✔️

When was Alles Gaan Okay Wees released?


Alles Gaan Okay Wees is first released on July 20, 2018 as part of Snotkop's album "Sous" which includes 13 tracks in total. This song is the 6th track on this album.
✔️

Which genre is Alles Gaan Okay Wees?


Alles Gaan Okay Wees falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Alles Gaan Okay Wees?


Alles Gaan Okay Wees song length is 3 minutes and 50 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
733d988d26c7ff8d1752369c1ddf3231
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2018 South Africa Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Official lyrics by
Rate Alles Gaan Okay Wees by Snotkop (current rating: 7.78)
12345678910

Meaning to "Alles Gaan Okay Wees" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts