KURT DARREN

- Onbeskryflik Lyrics / with translations

Onbeskryflik lyrics English translation
Letra de Onbeskryflik en traducción al Español
Paroles de Onbeskryflik traduction Française
Letra de Onbeskryflik tradução Portuguesa
Onbeskryflik songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Onbeskryflik tradotto in Italiano
Onbeskryflikの歌詞 日本語訳
Onbeskryflik şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Onbeskryflik на русском языке.
Tekst piosenki Onbeskryflik po polsku
Onbeskryflik 가사 한국어 번역
Onbeskryflik-tekst Norsk oversettelse
Lirik Onbeskryflik terjemahan bahasa Indonesia
Onbeskryflik गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Onbeskryflik songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Onbeskryflik Ελληνική μετάφραση
Onbeskryflik-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Onbeskryflik คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Onbeskryflik مترجمة إلى اللغة العربية
Onbeskryflik歌詞中文翻譯
Die son is op ons spoor.
Fluister asem in my oor soos 'n Engelekoor.
Die dag begin van voor.
Ek los jou nou alleen.
Hier vat my oral heen, dra jou saam met my.
My deur die dag te kry.
Helder ander mooi beskrywings wemel binne my.
Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy.

Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Jy's onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Ek weet ek wil dit wys vir jou.
Gee aan jou, hier en nou.

Onbeskryflik.

Die son het nou gaan lê.
Ek het al's wat ek wil hê.
Jy sal my warm maak, wanneer dit kouer raak.
Allerhande mooi beskrywings wemel binne my.
Soveel mooi herinnering jy, aan my sy.
Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Jy's onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Ek weet ek wil dit wys vir jou.
Gee aan jou, hier en nou.

Diep in my binneste is jy die enigste een.
Die enigste een.
Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen.
My liefde alleen.

Jy's onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Jy's onbeskryflik.
Woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Onbeskryflik ...

Onbeskryflik ...

Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Watch Kurt Darren Onbeskryflik video

Facts about Onbeskryflik

✔️

Who wrote Onbeskryflik lyrics?


Onbeskryflik is written by Kurt Darren, Niel Schoombee.
✔️

When was Onbeskryflik released?


It is first released in 2010 as part of Kurt Darren's album "Oos Wes Tuis Bes" which includes 16 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Onbeskryflik?


Onbeskryflik falls under the genre Pop.
✔️

How long is the song Onbeskryflik?


Onbeskryflik song length is 4 minutes and 07 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
250b95f5bd5b6b1089156db47bf27602
these lyrics are submitted by BURKUL4
these lyrics are last corrected by Levi on July 31, 2017
Songwriter(s): Kurt Darren, Niel Schoombee
Record Label(s): 2010 SELECT MUSIEK
Official lyrics by
Rate Onbeskryflik by Kurt Darren (current rating: 10)
12345678910

Meaning to "Onbeskryflik" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts