KURT DARREN

- Wegkruipertjie Lyrics / with translations

Wegkruipertjie lyrics English translation
Letra de Wegkruipertjie en traducción al Español
Paroles de Wegkruipertjie traduction Française
Letra de Wegkruipertjie tradução Portuguesa
Wegkruipertjie songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Wegkruipertjie tradotto in Italiano
Wegkruipertjieの歌詞 日本語訳
Wegkruipertjie şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Wegkruipertjie на русском языке.
Tekst piosenki Wegkruipertjie po polsku
Wegkruipertjie 가사 한국어 번역
Wegkruipertjie-tekst Norsk oversettelse
Lirik Wegkruipertjie terjemahan bahasa Indonesia
Wegkruipertjie गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Wegkruipertjie songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Wegkruipertjie Ελληνική μετάφραση
Wegkruipertjie-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Wegkruipertjie คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Wegkruipertjie مترجمة إلى اللغة العربية
Wegkruipertjie歌詞中文翻譯
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is

As ek lank genoeg op een noot aanhou sal jy vir my kry
As ek aan en aan en aanhou vir jou staar
Moet ek opgaan na 'n hoër wysie
Of laer as dit vir jou sal wys ek soek jou
Ek roep jou, maar ek kry jou nie...Wegkruipertjie

Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart

Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie

Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is

As ek lank genoeg jou game speel sal jy ophou met my mors
As ek oor en oor en oor my hart laat smag
Gaan jy hoor as ek jou naam uitroep
Of later eers my liefde soek
Jy kan nie, ek sal nie, so jy kry my nie...wegkruipertjie
Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart

Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie

Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Sê my, sê my bly jy nou altyd vermis
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Ek soek jou, roep jou, kry jou nêrens nie.

Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart

Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie

Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Sê my, sê my...wegkruipertjie

Watch Kurt Darren Wegkruipertjie video

Facts about Wegkruipertjie

✔️

When was Wegkruipertjie released?


Wegkruipertjie is first released on November 01, 2011 as part of Kurt Darren's album "Kaptein Se Platinum Treffers" which includes 42 tracks in total. This song is the 28th track on this album.
✔️

Which genre is Wegkruipertjie?


Wegkruipertjie falls under the genre Pop.
✔️

How long is the song Wegkruipertjie?


Wegkruipertjie song length is 3 minutes and 04 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
8ed42e4c94bd0a28daa061944ee2d99f
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2011 Select Musiek
Official lyrics by
Rate Wegkruipertjie by Kurt Darren (current rating: 7.15)
12345678910

Meaning to "Wegkruipertjie" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts