KURT DARREN

- Kom Ons Vat Die Langpad Lyrics / with translations

Kom Ons Vat Die Langpad lyrics English translation
Letra de Kom Ons Vat Die Langpad en traducción al Español
Paroles de Kom Ons Vat Die Langpad traduction Française
Letra de Kom Ons Vat Die Langpad tradução Portuguesa
Kom Ons Vat Die Langpad songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Kom Ons Vat Die Langpad tradotto in Italiano
Kom Ons Vat Die Langpadの歌詞 日本語訳
Kom Ons Vat Die Langpad şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Kom Ons Vat Die Langpad на русском языке.
Tekst piosenki Kom Ons Vat Die Langpad po polsku
Kom Ons Vat Die Langpad 가사 한국어 번역
Kom Ons Vat Die Langpad-tekst Norsk oversettelse
Lirik Kom Ons Vat Die Langpad terjemahan bahasa Indonesia
Kom Ons Vat Die Langpad गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Kom Ons Vat Die Langpad songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Kom Ons Vat Die Langpad Ελληνική μετάφραση
Kom Ons Vat Die Langpad-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Kom Ons Vat Die Langpad คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Kom Ons Vat Die Langpad مترجمة إلى اللغة العربية
Kom Ons Vat Die Langpad歌詞中文翻譯
Eendag op 'n langpad na nerens het my wêreld net gaan staan ek vertel jou my storie
Diep in my gedagtes met jare van verlange in haar oë het sy daar gestaan
Sy was daar met die wind ver van voor Met 'n ketting om haar hart in 'n wêreld van onsin
Sy was daar met die son in haar oë
In 'n doodgeloopte straat kon ek haar woorde net nie glo nie
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin
Eendag op 'n lanpad na erens het my wêreld weer begin en dis nou my storie
Sy's nog daar en sy ry op die wind
Met 'n rigting in haar hart het sy ons wêreld weer laat opstaan
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin En die oomblik is hier ons kan aan die sterre gaan raak
En die oomblik is hier ons is nou vir ewig
Op die langpad loop ons saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin

Watch Kurt Darren Kom Ons Vat Die Langpad video

Facts about Kom Ons Vat Die Langpad

✔️

When was Kom Ons Vat Die Langpad released?


Kom Ons Vat Die Langpad is first released on October 31, 2008 as part of Kurt Darren's album "Uit Die Diepte Van My Hart" which includes 16 tracks in total. This song is the 9th track on this album.
✔️

Which genre is Kom Ons Vat Die Langpad?


Kom Ons Vat Die Langpad falls under the genre World.
✔️

How long is the song Kom Ons Vat Die Langpad?


Kom Ons Vat Die Langpad song length is 4 minutes and 28 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
fe98f2ff4f28a4e7dfa5f4fda8f5a824
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2008 Select Music
Official lyrics by
Rate Kom Ons Vat Die Langpad by Kurt Darren (current rating: 7.73)
12345678910

Meaning to "Kom Ons Vat Die Langpad" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Kom Ons Vat Die Langpad
Kurt Darren
Latest Posts