KURT DARREN

- Ek Wens Vir Jou Lyrics / with translations

Ek Wens Vir Jou lyrics English translation
Letra de Ek Wens Vir Jou en traducción al Español
Paroles de Ek Wens Vir Jou traduction Française
Letra de Ek Wens Vir Jou tradução Portuguesa
Ek Wens Vir Jou songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Ek Wens Vir Jou tradotto in Italiano
Ek Wens Vir Jouの歌詞 日本語訳
Ek Wens Vir Jou şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Ek Wens Vir Jou на русском языке.
Tekst piosenki Ek Wens Vir Jou po polsku
Ek Wens Vir Jou 가사 한국어 번역
Ek Wens Vir Jou-tekst Norsk oversettelse
Lirik Ek Wens Vir Jou terjemahan bahasa Indonesia
Ek Wens Vir Jou गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Ek Wens Vir Jou songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Ek Wens Vir Jou Ελληνική μετάφραση
Ek Wens Vir Jou-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Ek Wens Vir Jou คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Ek Wens Vir Jou مترجمة إلى اللغة العربية
Ek Wens Vir Jou歌詞中文翻譯
Ohh Ohh Ohh Ohh (hey!)
Soettand
Proe die lewe die soet en suur
Vlam vat gaan jou hande nie seer brand nie
Net 'n bietjie verder gaan, net 'n bietjie harder – Jou voet op die pedaal
Net 'n bietjie verder nou, net 'n bietjie langer – Jou stories moet jy vertel

Dis jou lewe so doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer
Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe
Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn
Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn
Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn

Voorland het ons almal nie ene nie
Afstand die verskil tussen daar en hier
Net 'n bietjie verder gaan, net 'n bietjie harder – Jou voet op die pedaal
Net 'n bietjie verder nou, net 'n bietjie langer – Jou stories moet jy vertel
Dis jou lewe so doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer
Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe
Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn

Doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer
Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe
Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn

Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn
Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn

(Ohh Ohh Ohh) Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
(Ohh Ohh Ohh) Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn
Hey!!

Watch Kurt Darren Ek Wens Vir Jou video

Facts about Ek Wens Vir Jou

✔️

When was Ek Wens Vir Jou released?

Ek Wens Vir Jou is first released on May 13, 2016 as part of Kurt Darren's album "Sal Jy Met My Dans?" which includes 18 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Ek Wens Vir Jou?

Ek Wens Vir Jou falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Ek Wens Vir Jou?

Ek Wens Vir Jou song length is 3 minutes and 16 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
d2ef7a8ff9e63475f73dbd861eeaada6
these lyrics are submitted by mxm4
these lyrics are last corrected by Navy Alarm on March 19, 2020
Record Label(s): 2016 SME Africa (Pty) Ltd
Official lyrics by
Rate Ek Wens Vir Jou by Kurt Darren (current rating: 7.81)
12345678910

Meaning to "Ek Wens Vir Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts