KAREN ZOID

- Paroles de "Vuur Op Die Water" / with translations

Vuur Op Die Water lyrics English translation
Letra de Vuur Op Die Water en traducción al Español
Paroles de Vuur Op Die Water traduction Française
Letra de Vuur Op Die Water tradução Portuguesa
Vuur Op Die Water songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Vuur Op Die Water tradotto in Italiano
Vuur Op Die Waterの歌詞 日本語訳
Vuur Op Die Water şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Vuur Op Die Water на русском языке.
Tekst piosenki Vuur Op Die Water po polsku
Vuur Op Die Water 가사 한국어 번역
Vuur Op Die Water-tekst Norsk oversettelse
Lirik Vuur Op Die Water terjemahan bahasa Indonesia
Vuur Op Die Water गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Vuur Op Die Water songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Vuur Op Die Water Ελληνική μετάφραση
Vuur Op Die Water-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Vuur Op Die Water คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Vuur Op Die Water مترجمة إلى اللغة العربية
Vuur Op Die Water歌詞中文翻譯
[Vers 1]
Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat
Die ligte in die nag maak dit duidelik
Soms is dinge net te tydelik
En woorde kan ook net soveel belowe
Toe ek jou sien weet ek jy is verbode
En al wat ek wou doen is praat
Maar toe is dit te laat

[Koor]
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy
Gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie maar dit
Dit brand in my
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond

[Vers 2]
So wat dan?
As die oggend kom en ons moet aangaan
Weet ek is nie een vir opgee
Maar as ek moet sal ek jou tyd gee
En blus my vuur wat jy so gretig aansteek
Dis mense soos jy wat 'n hart breek
So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry?
My vingers brand maar ek wil bly
My vingers brand maar ek wil bly

[Koor]
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy
Gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie maar dit
Dit brand in my
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor, verloor
Tot op die grond!

Watch Karen Zoid Vuur Op Die Water video

Facts about Vuur Op Die Water

✔️

When was Vuur Op Die Water released?


Vuur Op Die Water is first released on May 21, 2020 as part of Karen Zoid's album "Republiek van Zoid Afrika" which includes 5 tracks in total. This song is the opening track on this album.
✔️

Which genre is Vuur Op Die Water?


Vuur Op Die Water falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Vuur Op Die Water?


Vuur Op Die Water song length is 3 minutes and 38 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
bb24e6302d6d2f8c6d714251375ddb2a
these lyrics are submitted by itunes3
Record Label(s): 2020 Brainwave Productions
Official lyrics by
Rate Vuur Op Die Water by Karen Zoid (current rating: 7.43)
12345678910

Meaning to "Vuur Op Die Water" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts