KAREN ZOID

- Vir Jou Lyrics / with translations

Vir Jou lyrics English translation
Letra de Vir Jou en traducción al Español
Paroles de Vir Jou traduction Française
Letra de Vir Jou tradução Portuguesa
Vir Jou songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Vir Jou tradotto in Italiano
Vir Jouの歌詞 日本語訳
Vir Jou şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Vir Jou на русском языке.
Tekst piosenki Vir Jou po polsku
Vir Jou 가사 한국어 번역
Vir Jou-tekst Norsk oversettelse
Lirik Vir Jou terjemahan bahasa Indonesia
Vir Jou गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Vir Jou songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Vir Jou Ελληνική μετάφραση
Vir Jou-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Vir Jou คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Vir Jou مترجمة إلى اللغة العربية
Vir Jou歌詞中文翻譯
[Verse 1]
Vra my wysheid, ek verwys jou
Ignoreer my, ek upstage jou
My menings pyling onderskei jou
Jy speel saam want ek verlei jou
Ek wil vertaal in waterverf dimensies
Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie
As ek naby is aan jou, as ek naby is aan jou

[Chorus]
Deur die skarre soek ek net na jou
Jaar na jaar jy's al wat ek onthou
Al die kitare speel weer net vir jou
‘n Serenade song en dans vir jou

[Verse 2]
Ek gaan nooit verloor nie, ek gaan nooit wen nie
Jou ten volle verstaan of ken nie
Maar ek is useless sonder jou
Ek is useless sonder jou
Ek lewe klein en uncomplicated
Die een fout is so underrated
As ek naby is aan jou, as ek naby is aan jou

In ‘n kroeg of in ‘n kerk
As ons slaap of as ons werk, ons is swak maar ons is sterk
Ons is vry maar in geveg
Sonder liefde het ons niks
Sonder liefde is daar niks
Sonder liefde is ek niks
Sonder liefde
[Chorus]
Deur die skarre soek ek net na jou
Jaar na jaar jy's al wat ek onthou
Al die kitare speel weer net vir jou
‘n Serenade song en dans vir jou

Watch Karen Zoid Vir Jou video

Facts about Vir Jou

✔️

When was Vir Jou released?


Vir Jou is first released on August 11, 2017 as part of Karen Zoid's album "Op Die Oomblik" which includes 7 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is Vir Jou?


Vir Jou falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Vir Jou?


Vir Jou song length is 3 minutes and 55 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
5dfacc676ec53dfb8dffd3fff93467a5
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2017 Karen Zoid Productions under exclusive license to Just Music
Official lyrics by
Rate Vir Jou by Karen Zoid (current rating: 7.15)
12345678910

Meaning to "Vir Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts