KAREN ZOID

- Afrikaners Is Plesierig Lyrics / with translations

Afrikaners Is Plesierig lyrics English translation
Letra de Afrikaners Is Plesierig en traducción al Español
Paroles de Afrikaners Is Plesierig traduction Française
Letra de Afrikaners Is Plesierig tradução Portuguesa
Afrikaners Is Plesierig songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Afrikaners Is Plesierig tradotto in Italiano
Afrikaners Is Plesierigの歌詞 日本語訳
Afrikaners Is Plesierig şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Afrikaners Is Plesierig на русском языке.
Tekst piosenki Afrikaners Is Plesierig po polsku
Afrikaners Is Plesierig 가사 한국어 번역
Afrikaners Is Plesierig-tekst Norsk oversettelse
Lirik Afrikaners Is Plesierig terjemahan bahasa Indonesia
Afrikaners Is Plesierig गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Afrikaners Is Plesierig songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Afrikaners Is Plesierig Ελληνική μετάφραση
Afrikaners Is Plesierig-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Afrikaners Is Plesierig คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Afrikaners Is Plesierig مترجمة إلى اللغة العربية
Afrikaners Is Plesierig歌詞中文翻譯
I'd like to introduce myself ' Johanna Ertjekollo
And this is the alternative ' You was so saf 'n molo
Haai jy loop verby ' Is mos dekadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jy's cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se cr'che
Ja this is alternative but we're not primitive
Some het nog hare op hull lyf but we just like to live
In peace
Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oops! Jou naam, jou naam
I understand madame
Ek ken mevrou
Jy's een van daai's Jy is so bietjie skaam

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog life vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders kry.

Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog 'n vatlap government plan
En die bedelaars staan met sy uitsteek hande
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res l' op Clifton se strand
En die Music is vinnig
Ek raak opgepsyche
If you don't like it, why don't you take a hike
Almal is anders, S' maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog life vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders vry.

I'd to now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel op radiosondergrense
Ja, jy fix my cricket en miskien my rugby
Bobbie Skinstad hoe's daai bene
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jy's cool
Jy voel 'n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative al is jou baas verwant
Kant so ook geen kant kom kies so swat maar 'wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank
Vra te veel rente
Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie, ek's net a natural bitch
I'd like to play my guitar but I don't have perfect pitch

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog life vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders vry.

Watch Karen Zoid Afrikaners Is Plesierig video

Facts about Afrikaners Is Plesierig

✔️

Who wrote Afrikaners Is Plesierig lyrics?


Afrikaners Is Plesierig is written by Karen Louise Zoid.
✔️

When was Afrikaners Is Plesierig released?


It is first released on November 01, 2009 as part of Karen Zoid's album "Ultimate Zoid" which includes 20 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Afrikaners Is Plesierig?


Afrikaners Is Plesierig falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Afrikaners Is Plesierig?


Afrikaners Is Plesierig song length is 3 minutes and 44 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
536adf8894d130151130143ecd8e003c
Songwriter(s): Karen Louise Zoid
Record Label(s): 2009 Just Music
Official lyrics by
Rate Afrikaners Is Plesierig by Karen Zoid (current rating: 7.33)
12345678910

Meaning to "Afrikaners Is Plesierig" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts