KAREN ZOID

- Maak Dit Of Breek Dit Lyrics

[Chorus]
Maak dit, maak dit of breek dit
Dra dit, dra dit of sleep dit
Raak dit, raak dit nou beter
Vra dit, vra dit of weet dit

[Verse 1]
Nog ‘n siel is verkoop aan die man wat altyd lag
Verbrand die koerant laat my sien
En ek luister na ‘n man wat maak asof hy sing
(Baie dankie, ons geniet jou)

[Chorus]
Maak dit, maak dit of breek dit
Dra dit, dra dit of sleep dit
Raak dit, raak dit nou beter
Vra dit, vra dit of weet dit
[Verse 2]
Die geklak van ‘n hak op ‘n gladde marmer vloer
In die gemeenskap van sjampanje en parfuum
Al die geld en geweld perfek gekamofleer
Dis waar die ryk die arm man beheer
Hy's in beheer x 10

[Chorus]
Maak dit, maak dit of breek dit
Dra dit, dra dit of sleep dit
Raak dit, raak dit nou beter
Vra dit, vra dit of weet dit

Maak dit, maak dit of breek dit

Watch Karen Zoid Maak Dit Of Breek Dit video

Facts about Maak Dit Of Breek Dit

✔️

When was Maak Dit Of Breek Dit released?


Maak Dit Of Breek Dit is first released on August 11, 2017 as part of Karen Zoid's album "Op Die Oomblik" which includes 7 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Maak Dit Of Breek Dit?


Maak Dit Of Breek Dit falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Maak Dit Of Breek Dit?


Maak Dit Of Breek Dit song length is 3 minutes and 46 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
43da84eb5960ca6ee0ad1f4f43c9b9af

check amazon for Maak Dit Of Breek Dit mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2017 Karen Zoid Productions under exclusive license to Just Music
Official lyrics by

Rate Maak Dit Of Breek Dit by Karen Zoid (current rating: 7.81)
12345678910

Meaning to "Maak Dit Of Breek Dit" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts