KAREN ZOID

- Meisie Wat Haar Potlood Kou Lyrics / with translations

Meisie Wat Haar Potlood Kou lyrics English translation
Letra de Meisie Wat Haar Potlood Kou en traducción al Español
Paroles de Meisie Wat Haar Potlood Kou traduction Française
Letra de Meisie Wat Haar Potlood Kou tradução Portuguesa
Meisie Wat Haar Potlood Kou songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Meisie Wat Haar Potlood Kou tradotto in Italiano
Meisie Wat Haar Potlood Kouの歌詞 日本語訳
Meisie Wat Haar Potlood Kou şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Meisie Wat Haar Potlood Kou на русском языке.
Tekst piosenki Meisie Wat Haar Potlood Kou po polsku
Meisie Wat Haar Potlood Kou 가사 한국어 번역
Meisie Wat Haar Potlood Kou-tekst Norsk oversettelse
Lirik Meisie Wat Haar Potlood Kou terjemahan bahasa Indonesia
Meisie Wat Haar Potlood Kou गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Meisie Wat Haar Potlood Kou songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Meisie Wat Haar Potlood Kou Ελληνική μετάφραση
Meisie Wat Haar Potlood Kou-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Meisie Wat Haar Potlood Kou คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Meisie Wat Haar Potlood Kou مترجمة إلى اللغة العربية
Meisie Wat Haar Potlood Kou歌詞中文翻譯
Meisie wat haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou se
Maar die meisie wat haar potlood kou
Weet wat sy wil he

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

Die meisie wat haar potlood kou, se vir my sy huil nie meer nie
Hoekom dan trane
My oe is klaar blou
Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou..

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

5 paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

Watch Karen Zoid Meisie Wat Haar Potlood Kou video

Facts about Meisie Wat Haar Potlood Kou

✔️

When was Meisie Wat Haar Potlood Kou released?


Meisie Wat Haar Potlood Kou is first released on June 01, 2003 as part of Karen Zoid's album "Chasing the Sun" which includes 15 tracks in total. This song is the 11st track on this album.
✔️

Which genre is Meisie Wat Haar Potlood Kou?


Meisie Wat Haar Potlood Kou falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Meisie Wat Haar Potlood Kou?


Meisie Wat Haar Potlood Kou song length is 3 minutes and 19 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
54f58bae1c3e55511581f57e87d03134
these lyrics are last corrected by Christie Duvenhage
Record Label(s): 2007 Just Music
Official lyrics by
Rate Meisie Wat Haar Potlood Kou by Karen Zoid (current rating: 7.72)
12345678910

Meaning to "Meisie Wat Haar Potlood Kou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts