KAREN ZOID

- Deurmekaar Lyrics

Ek het geloop sonder om te groet
Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink ek't jou verniel
Ek het jou lief met my hart en siel

Ek het geloop sonder om te groet
En clean breaks is tien teen een goed
En ek sit hier op die lang pad
Soos soveel kere vantevoor
En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor

Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
Die fight's verby
Die vuur's geblus
Die storm het bedaar
Als is fine
Ek voel so deurmekaar

Ek het geloop sonder om te groet
Jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sing en minder sê
Sal jy ook beter weet wat ek nodig het.

Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe
Die herinneringe
Die herinneringe

Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal

Watch Karen Zoid Deurmekaar video

Facts about Deurmekaar

✔️

Who wrote Deurmekaar lyrics?


Deurmekaar is written by Karen Zoid.
✔️

When was Deurmekaar released?


It is first released on June 01, 2003 as part of Karen Zoid's album "Chasing the Sun" which includes 15 tracks in total. This song is the 3rd track on this album.
✔️

Which genre is Deurmekaar?


Deurmekaar falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song Deurmekaar?


Deurmekaar song length is 4 minutes and 12 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
b6220f90effbae218bff9efa63a3a436

check amazon for Deurmekaar mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Songwriter(s): karen zoid
Record Label(s): 2007 Just Music
Official lyrics by

Rate Deurmekaar by Karen Zoid (current rating: 7.63)
12345678910

Meaning to "Deurmekaar" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts