Total views: 1 time this week / Rating: 7.60/10 [20 votes]Album: So Damn Sexy / Original Release Date: 2008Genre: WorldSong Duration: 3 min 41 sec
SNOTKOP
- Freak Lyrics / with translations
Freak lyrics English translation
Letra de Freak en traducción al Español
Paroles de Freak traduction Française
Letra de Freak tradução Portuguesa
Freak songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Freak tradotto in Italiano
Freakの歌詞 日本語訳
Freak şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Freak на русском языке.
Tekst piosenki Freak po polsku
Freak 가사 한국어 번역
Freak-tekst Norsk oversettelse
Lirik Freak terjemahan bahasa Indonesia
Freak गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Freak songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Freak Ελληνική μετάφραση
Freak-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Freak คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Freak مترجمة إلى اللغة العربية
Freak歌詞中文翻譯
Laas toe ek jou sien
Kon ek jou net vermy
Net soos 'n engel
Jou lyf laat my huil
Sweef soos 'n vlinder
Die wereld so mooi
Ek wens ek was special
Jy's so vreeslik special
Maar eks 'n freak
Eks 'n weirdo
Wat de hel soek ek hier
Ek is verlore
Wil ek alles kan beheer
As my lyf net volmaak was
My siel opgebreek
Ek wens jy sou oplet
As ek sou verdwyn
Jy's so vreeslik special
Ek wens ek was special
Maar eks 'n freak
Eks 'n weirdo
Wat de hel soek ek hier
Ek is verlore
Jy hardloop steeds van my
Jy's weg van my
Weg van, weg van my
Weg
Solank jy geluk vind
Op jou eie manier
Jy's so vreeslik special
Ek wens ek was special
Maar eks 'n freak
Eks 'n weirdo
Wat de hel soek ek hier
Ek is verlore
Eks so verlore
Freak is first released in 2008 as part of Snotkop's album "So Damn Sexy" which includes 17 tracks in total. This song is the 12nd track on this album. ✔️