KURT DARREN


Voorwaarts Mars Lyrics

So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

Ek soek jou beste gee vir my (Ek soek you beste gee vir my)
Jy gaan my nie onderkry (Jy gaan my nie onderkry)
Wys vir my net wat jy het (Wys vir my net wat jy het)
Om so te lyk is teen die wet (Om so te lyk is teen die wet)

Kom staan op aandag staan opsy (Kom staan op aandag staan opsy)
Jy wil mos staan en loer vir my (Jy wil mos staan en loer vir my)
Ek sien jy lei my om die bos (Ek sien jy lei my om die bos)
Dit gaan jou nog baie kos

So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

So voorwaarts mars
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

Ek het iets van jou gehoor (Ek het iets van jou gehoor)
Jy het mos jou hart verloor (Jy het mos jou hart verloor)
Is dit ek of is dit jy (Is dit ek of is dit jy)
Wie is om die bos gelei (Wie is om die bos gelei)

Jy het my 'n les geleer (Jy het my 'n les geleer)
Ek gee nou oor jy's in beheer (Ek gee nou oor jy's in beheer)
Staan nou op dis nie 'n drill (Staan nou op dis nie 'n drill)
Jy kan doen net wat jy wil

So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

So voorwaarts mars voorwaarts mars
Laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

So voorwaarts mars
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

Watch Kurt Darren Voorwaarts Mars video
Hottest Lyrics with Videos
d376bc47dbae598f5ac1f331964cd884

check amazon for Voorwaarts Mars mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
these lyrics are last corrected by Levi on July 31, 2017
Songwriter(s): Kurt Darren, Don Kelly, Marc Brendon
Record Label(s): 2011 Select Musiek
Official lyrics by

Rate Voorwaarts Mars by Kurt Darren (current rating: 7.80)
12345678910
Meaning to "Voorwaarts Mars" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts